Showing posts with label police. Show all posts
Showing posts with label police. Show all posts

Tuesday, December 8, 2009

How to stop at stop sign as demonstrated by SAPS.

Hey Grif,

Hierdie poesieliemanne dink nie hulle behoort by 'n Stop teken te stop nie. Die fokkers het amper in my fokken vasgery by die vorige stop straat. Toe hulle agterkom ek neem hulle af, het hulle begin bestuur soos fokken wetsgehoorsame burgers.

Cheers
Morne




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, July 13, 2009

Polisie gee VW Golf GTi slegte naam

Hi Griffin

Saterdag oggend, 11 Julie, kwart voor nege.

Die tweetjies in die Golf het by Vodaworld opgedaag vir 'n lekker koppie koffie by House of Coffees. Met al die spasie in die wereld op hul linkerkant, so het hulle besluit on langsaan die Volvo in te trek!

Unfortunately het ek nie een van jou flyers saamgehad nie.

C




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy dalk 'n poeslisieman ook kan wees...

Tuesday, July 7, 2009

Poeslisie - you are not above the law

Hey Griff,

Een van my kollega's het hierdie foto vir my gestuur. Ek is nie seker of hy al op die site was nie, maar ek dink dit is fokken classic! Ek het ongelukkig geen besonderhede oor presieswie, waar of wanneer dit afgeneem is nie. Maar punte vir die bra wat die ballas gehad het om hierdie varkvoertuig te clamp...iemand moet vir hom 'n brannas koop.

Stoksywe site by the way!

Oom Larry


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...