Showing posts with label stellenbosch. Show all posts
Showing posts with label stellenbosch. Show all posts

Tuesday, January 25, 2011

Miracles in Stellenbosch

Goeie more Griff!

Ek is toe mos gister af en ek en 'n tjommie besluit om ietsie te gaan neem, so gaan ons na 'n plek in stellenbosch en bestel iets met die naam van "the works" vir ontbyt met 'n lekker bottel fonkel... so met ander woorde 'n goeie oggend. Hier uit die bloute in die hoek van my oog trek 'n blou karretjie met fake mag kak NET voor die plekkie op tot net mooi skuins op die disabled parking spotjie... En soos wonderwerke mos in Stellenbosch gebeur (gewoontlik laatnag na kuiers) spring sy uit haar karretjie en LOOP..! Tnx vir die great site!

Tiaan






Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, December 3, 2009

Ooskaap parra in Stellenbosch

Ingestuur deur Hans


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Stellenbosch parra

Ingestuur deur Hans


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, November 17, 2009

Disabled Law enforcement officials in Stellenbosch

Yes

So 'n rukkie terug het ek een gestuur van die polisie bakkie wat by die Stellenbosch Boord Spar op die disabled parking staan....wel dit lyk asof al die Law enforcement officials in Stellenbosch disabled is !!!!

'n Traffic cop het my eenslag afgetrek omdat ek in die geel streep links verby die stilstaande verkeer ry sodat ek in die links draai baan kan wees (war daar geen ander karre is nie) by die robots . Ek kan nie help hulle maak die links draai baan so kort nie !! Anyway , baie vriendelike ou...het my net 'n waarskuwing gegee, maar 'n paar dae later sien ek dieselfde drol in dieselfde Mazda Midge met die blou ligte dieselfde maneuvre gooi !!!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, September 1, 2009

'n Stellies shithead

Ingestuur deur Pierre:

Stellenbosch : Die Boord Spar

Ek het vantevore 'n foto geneem van 'n polisie "van" wat op hierdie selfde spot gestaan het. Vandat die Fokjou projek aan die gang is het ek vreeslik gesoek daarna, maar kon dit nie weer opspoor nie. Gelukkig gee die Bos se polisie jou gereeld kans om jou album te vul !

In die ou se defense, moet ek darem sê, toe ek uit die Spar uitkom, toe het hy reeds die bakkie geskuif, maar ek dink iemand het vir hulle gesê daars iemand buite wat van die bakkie fotos neem ! So hoekom moet jy eers gevra word om te skuif ??

Die ergste is dat die parkeer area amper dolleeg was so hulle kon enige plek gestaan het !!

Ook moet ek sê dat hierdie disabled parking by die Spar useless is. Kyk net hoe min spasie is daar as jy in 'n rolstoel sou moes klim ! Anders moet jy in reverse, maar dan is daar weer 'n sypaadjie in die rolstoel se pad !!



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...