Showing posts with label taxis. Show all posts
Showing posts with label taxis. Show all posts

Tuesday, April 19, 2011

Taxi Doos

Ek moes in die pad parkeer want die doos is selfsugtig.


Shot Boeretroos

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, January 25, 2011

Eks verbaas die fokken ding ry!

Hi,

ek like die fok jou projek baie, ek kyk elke dag daarna, ek is in n rystoel en dit piss my af as mense parkeer op diability spots!
hier is n taxi wat ek tussen jhb en pta afgeneem het
hou aan met die website

Louis Nel




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, August 6, 2009

Taxi poes ruk chick se spieƫltjie af - CA439292

Hos julle.

Ek ry vanoggend werk toe op die N1 en ons almal weet hoe kak die taxi's hulself hier in die Southern Suburbs gedra. Die poese wil mos almal op die geellyn ry om verby te kom. Maar ek besluit toe nee fok dit en ry bietjie nader aan die geellyn sodat die taxi-fokker agter my nie kan verby kom nie. Die doos toet natuurlik homself blou, maar ek budge nie, want fokkit ek's gatvol vir diƩ ouens wat maak soos hulle wil. Anyway, toe hy nou uiteindelik verby kom ruk die poes my kantspieeltjie af! Kak naai. Sy registrasie nommer is CA 439 292. As julle ouens hom check gil vir hom presies wat hy is of wys vir hom 'n vet toffie.

Thanks
Mari

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Saturday, April 4, 2009

Fokken mal taxis wat aan die verkeerde kant van die pad in fok



Onthou maats, taxis is konte wat mag doen wat hulle wil en verhewe bo die wet is.