Showing posts with label n1. Show all posts
Showing posts with label n1. Show all posts

Monday, January 31, 2011

N1 kaal kop kont

ek ry vanoggend heel rustig 120 op die N1 net voor Beyers Naude in die middelste baan toe die doos net besluit hy kom oor na my baan toe terwyl ek langs hom is sonder enige flickers of fok all... Ek druk vir hom die toeter en wraggies sal die kaal kop kont my vloek omdat ek nie vir hom pad gee nie maar el was eerste in daai baan!

maar oomblike voor dit het hy l die verkeer in die vinnige baan op gehou en n dude met sy Merc het hom warm gevloek... die doos het seker sy rybewys by PEP in n lucky packet gekry....

Groetnis Wonder Woman

31 Jan 2011





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, August 18, 2009

Taxi skip rooilig in Maitland

Suidelike voorstede - Maitland oppad na Koeberg brug na N1

1ste Foto. Taxi staan stil amper in die middel van die kruising. Lig is nog rooi.

2de Foto. Taxi ry oor rooi verkeerslig.

3de Foto. Taxi is weg. Ander motors wag nogsteeds vir groen lig.




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook of soos 'n taxi oor 'n rooilig sal poes...

Thursday, August 6, 2009

Taxi poes ruk chick se spieƫltjie af - CA439292

Hos julle.

Ek ry vanoggend werk toe op die N1 en ons almal weet hoe kak die taxi's hulself hier in die Southern Suburbs gedra. Die poese wil mos almal op die geellyn ry om verby te kom. Maar ek besluit toe nee fok dit en ry bietjie nader aan die geellyn sodat die taxi-fokker agter my nie kan verby kom nie. Die doos toet natuurlik homself blou, maar ek budge nie, want fokkit ek's gatvol vir diƩ ouens wat maak soos hulle wil. Anyway, toe hy nou uiteindelik verby kom ruk die poes my kantspieeltjie af! Kak naai. Sy registrasie nommer is CA 439 292. As julle ouens hom check gil vir hom presies wat hy is of wys vir hom 'n vet toffie.

Thanks
Mari

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, May 14, 2009

Chick van Paulshof ry asof sy handjobs uitdeel deur die venster

Ingestuur deur: griff homself
Wanneer: 14 Mei, 15:15
Waar: Rivonia offramp, N1 Suid

Luister hieso jou bitch - ek het gesien waar jy bly, m.a.w jy ek weet jy vat elke dag hierdie fokken offramp en jy behoort te weet dat wanneer jy regs wil draai op die einde van Rivonia offramp jy nie al die pad links kan af fok en dan net voor die robot voor mense kan indruk nie. Jy het drie duike agter op jy Ka(k) wat vir my min of meer verduidelik hoekom jy ry asof jy handjobs deur die venster uitdeel terwyl jy bestuur.

Jy het lekker vir my gelag ook. Nou is dit my beurt - en volgende keer sit ek jou adres ook sommer by. Teef.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Thursday, March 5, 2009

Classic poes in 'n Polo

Wanneer: 4 Maart, die oggend
Waar: N1 naby Centurion
Ingestuur deur: Crhis

Asshole druk my uit 'n baan uit op die n1. Amper 'n helse ongeluk gemaak



griff tune: As daar 'n ongeluk was sou daai Polo 'n classic fokop gewees het as ek daai bumber van jou cabbie uitcheck ...

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...