Monday, June 15, 2009

Toyota tappit in Toti

Ingestuur deur: Geenhana
Waar: Viking Fish and Chips, Amanzimtoti

Jy met jou glorified Toyota wat nie 'n idee het van hoe normale mense parkeer nie. Miskien moet jy die kar en die lisensie terug gee, want wragtig jy weet nie hoe nie.

Gister voor Viking Fish and Chips in Toti.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Saturday, June 13, 2009

Dom Bulls Supporter

Ingestuur deur: muluti

Dom Poes Van ,Greymont ,Johannesburg

Hi, ek het n gestremde seun en glo dit of nie, kry ek male sonder tal hierdie kar op die parkeering. Fok, as die persoon gestrem is, waar is sy bewys van gestremdheid? Weet jy baie poese parkeer hier wat nie gestrem is nie, fok wat kan ek maak? Nou weet almal hoekom ek nie die bulls ondersteun nie.

griff tune: As die ou gereeld daar stop, sal 'n follow-up foto nice wees. Laat ons weet wat gebeur met hierdie marabs.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Botrivier se bliksemse bakkies

Ingestuur deur: Christo M

Hos Griffin

Kyk hoe parkeer hierdie fokken tjop... Dit gaan lekker in Botrivier, en as jy 'n fokken HARDE boer is en 'n dubbelkajuit ry, gee dit jou skynbaar die reg om soos 'n kont ook te parkeer..

Saloet..

Christo M

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Zef Chev

Ingestuur deur: Dwayne

Dag se,

Check die ou hy kan verseker nie park nie

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, June 9, 2009

'n Tyre-naaier? In 'n Honda Civic?

Ingestuur deur: Pierre

Hey Griffin,

Kyk die dom donner. Jis, ek het gevloek. Hierdie parking lot was toe met meneer tyre-naaier se manewales ook vol, en moes ek 2 vloere af om 'n parking te kry.

Ek hoop jou volgende poep is 'n kak in jou broek.

Cheers

griff tune: 'n Tyre naaier? Fokkit, ou.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos 'n tyre-naaier sal bestuur ook...

Sasolburger se brien krimp van besoedeling - parkeer soos 'n poes

Ingestuur deur: Thys

Griff,

Paar pics.

Kar afgeneem in Mei. by winkelsentrum in Sasolburg. Moet altyd ‘n BMW wees. Het ‘n punt gemaak om van nou af maar ‘n paar van jul flyers in my kar te los.

griff tune: Fok, ek weet nie watter dorp in die Vuil Driehoek die kakste mense het nie, maar die kompetisie loop sterk in Sasol, Vanderbijlpark en V-Town.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Stupid Puta in VW Golf V TDi

Sent in by: Nicolas

Yes, that is a yellow line you're parked on... Puta....

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, June 5, 2009

Skelmbos X5 Beamer doos

Ingestuur deur: Beau

Hey Grif,

Ja kyk nou weer hierdie Stellenbosch poes, pappa het mos vir hom 'n X5 gekoop sodat hy soos 'n doos kan parkeer, dis klaarblyklik nie genoeg dat hy net 'n poes is nie.

Stamp hy nogal die trollie in die bakkie voor hom vas ook.

Sorrie vir die kak kwaliteit, mar een of ander matras-baber het besluit om 'n telefoon te vat wat alklaar elke moontlike ding op aarde kan doen behalwe koffie maak, en nog 'n fokkin kamera ook in die ding gaan druk.

Cheers

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Somerset-Wes Accountants is poepolle

Ingestuur deur: Andre

Die poepolle is accountants, ek weet dit, want hulle was by n SAIPA kursus by die Erinvale Hotel in Somerset-Wes! Accountants kan nie parkeer nie!!!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Office Space

Ingestuur deur: Jon

These were taken at my work. Not one but TWO people parking like idiots.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...