Showing posts with label Somerset-Wes. Show all posts
Showing posts with label Somerset-Wes. Show all posts

Monday, December 14, 2009

Masipa Benz by Waterstone

Check net hierdie skrotum infeksie.

Hy't te veel skuld. Nou parkeer hy soos 'n drol by waterstone in somerset wes. Foktog.

Marlon.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, July 30, 2009

Waterstone Village idiot

Die nuwe Gym by Waterstone Village in Somerset Wes se parkeer terrein is al van net na 5 in die middag moer vol ! So ook die aangrensende Mall se parkeer area.

Nou kyk nou net die BMW bestuurder op 16 Julie 2009 !!

Ek het letterlik 3 keer deur die parkeerarea gery voor daar vir my 'n ou plekkie oopgegaan het !

Hulle moet maar agter op alle BMW's "530d" onderstebo plak. Sommer in die fabriek al !!

Groete
Pierre



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos hy soos een sal bestuur ook...

Friday, June 5, 2009

Somerset-Wes Accountants is poepolle

Ingestuur deur: Andre

Die poepolle is accountants, ek weet dit, want hulle was by n SAIPA kursus by die Erinvale Hotel in Somerset-Wes! Accountants kan nie parkeer nie!!!




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...