Ek het hierdie foto by Eskom se hoof kantore in Oos londen geneem, daar was absoluut geen parkering, en die ou het toe nog die laaste 2 gevat...
Groete: Izak

Shot Filmster Kekkedoos
Ek het hierdie foto by Eskom se hoof kantore in Oos londen geneem, daar was absoluut geen parkering, en die ou het toe nog die laaste 2 gevat...
Groete: Izak

Weereens hierdie kampioen asshole by Centurion Mall raak geloop. FFS, as ek van die FOK JOU flyers moet uit print en op al die kak parkers by centurion mall se windscreens sit dan gaan 'n paar hektaar se bome kak

Thanks BoeretroosOns het eintlik nie n fokken idee van wie wat of waar nie!


Dit is dalk die verkeers beheer!
Waar is die verkeers beheer wane da kak soos die op ons paaie is.


Deluxe Driving school - Teaching you to drive like a cunt since 1998!
Ek het hierdie wakker akker raak geloop by centurion mall. Die ironie is dat hy reguit moes inry in die parking in.....


Name and shame!
Mr Eleni het nie die balle gehad om my directly te confront nie en het die boere na my huis toe gestuur met n crimen injuria klag. FOK JOU ELENI!