...make lemonade !!!
Hierdie ou maak die beste van on-going konstruksie werk (en heeltemal te min parking spots) by die Waterstone Virgin !
Daai drol met die poegie, however......Daar kon nog 'n Yaris daar ingepas het, man !!!

Shot Pierre