Showing posts with label mercedes benz. Show all posts
Showing posts with label mercedes benz. Show all posts

Monday, December 14, 2009

Masipa Benz by Waterstone

Check net hierdie skrotum infeksie.

Hy't te veel skuld. Nou parkeer hy soos 'n drol by waterstone in somerset wes. Foktog.

Marlon.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, November 17, 2009

Masipa Benz by Glengarry

Jis Griffin

Lyk my jy kry ‘n “Parkeer soos ‘n doos” license as jy ‘n Benz steel, ek bedoel koop. Ek het hierdie kont Dinsdag die 6de Oktober by Glengarry gevang. Ek wou reg langs hom parkeer sodat hy nie kan in sy kar kan klim nie, maar die dom tief aan die ander kant(Ook in ‘n donnerse Benz) was te naby en ek sou nie eers kon uitklim nie.

Name en shame! CF 49278.. Jou doos!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, August 19, 2009

Rivonia Boulevard Masipa Benz hond

Dag ouens,

Ons het nou nou biekie gebrekkie in Rivonia Boulevard toe ons op die doos afkom.

Ek dink hy is 'n goeie kandidaat vir die Fok Jou! Projek blog.

Ek het ongelukkig nie 'n Wat Kyk Jy ... Fok Jou poster byderhand gehad om dit op sy kar te plak nie. Maar die sekurity dude het my klaar heel skeef aan gekyk toe ek fotos neem.

Groete

Jacques

griff tune: Ja-nee, ek bly weg uit daardie area as ek kan. Hulle like veral om soos konte te park op daai hoek by News Cafe terwyl hulle sit en goue kettings, borshare en pielgroottes vergelyk.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, August 3, 2009

Athol Square Asshole en Eskom etterkop

Hey Griff,

Came across this oke parked like a prick outside the Eskom Offices in Rivonia. Obviously the “CDI” stands for “c*nt driver inside”

And this a-hole I photographed at Atholl Square in Sandton. The picture doesn’t do this moron’s inability to park any justice – but just look how far his back wheel is over the line:

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, July 30, 2009

Masipa Benz in Nelspruit

Ekt die doos afgeneem by die Riverside Mall Nelspruit op 'n besige Sondag oggend toe daar geen parkering was nie. Ek sal nie eers verbaas wees as die ou vir die Government oorkant die pad werk nie.

Charl.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, May 7, 2009

Brooklyn Mall ou parkeer soos sy hol.

Meneer Doenbaar ('n soutie) stuur vir my hierdie hartseer briefie in sy mooiste Afrikaans:

Hi Griff,

Ek ry daar in by Brooklyn Mall op Vrydag, 1st Mei - lekker vakansie dag, lekker propvol winkelsentrum. Lekker geen-parkering. Ek's net op soek na 'n goeie broek wat ek by 'n troue later die dag kan dra. (te veel powerslides, jy sien)
To sien ek hierdie poes. En dit laat my dink aan dai Antwoord song - die een met die vloek woorde.

My version:

Hy's ryk soos 'n poes so hy dink soos 'n poes, parkeer soos 'n poes want hy stink soos 'n poes.

Ryk fokker - wie die fok dink jy is jy? Gee die ou in 'n klein tjorrie bietjie kans om teen jou merc vas te ry, seblief.

Doenbaar.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, April 27, 2009

Merc bestuurder allergies vir reen, parkeer soos sy hol

Ingestuur deur: Herman
Waar: Stellenbosch

Stellenbosch. 'n Voorbeeld van wat in die weskaap gebeur wanneer dit reen.
Die karre gly op die nat pad.
Dit gaan 'n lang winter wees. (Selfs al vat tant Zil die kaap)

griff tune:
Ek vang 'n moerse gly in sulke mense.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, March 5, 2009

Masipa Benz in Kaapstad parkeer uiters kak

Waar: V&A Waterfront parkeerterrein
Wanneer: 27 Feb
Ingestuur deur: Emile

"Rent-a-Mercedes" vereis duidelik nie van mens 'n bestuurslisensie nie (of 'n bevestiging dat jou IK hoër as jou average Kapenaar s'n is nie)

griff tune: Fokkenhel, dis fokken heavy kak styl daai!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...