Showing posts with label clamped wheels. Show all posts
Showing posts with label clamped wheels. Show all posts

Tuesday, July 7, 2009

Poeslisie - you are not above the law

Hey Griff,

Een van my kollega's het hierdie foto vir my gestuur. Ek is nie seker of hy al op die site was nie, maar ek dink dit is fokken classic! Ek het ongelukkig geen besonderhede oor presieswie, waar of wanneer dit afgeneem is nie. Maar punte vir die bra wat die ballas gehad het om hierdie varkvoertuig te clamp...iemand moet vir hom 'n brannas koop.

Stoksywe site by the way!

Oom Larry


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, May 4, 2009

Kar ge-clamp by Sunninghill Checkers

Foto's deur griff.
Plek: Sunninghill Checkers
Wanneer: Saterdag, 2 Mei

Ek was verskriklik bly toe ek sien dat hulle hierdie doos ge-clamp het. Hulle moes net sy vensters ook uitgskop het en die kar 'n kak sprayjob gegee het ook. En die ou gemoer het.

Vat so, jou fokken doos:


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...