Showing posts with label rivonia. Show all posts
Showing posts with label rivonia. Show all posts

Thursday, January 20, 2011

Hierdie ou park soos 'n doos.... en is 'n doos

Hierdie ou het my die middelvinger gegee toe ek vir hom vra om mooi te parkeer. Die fokken doos. Dit was by die Wedge in Rivonia oor etenstyd.


Thanks Morne


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, September 1, 2009

Porche poes in Rivonia

Hey Griff,

Some people never cease to amaze me at their total inability to park – especially in these huge waste-of-money “empowerment” SUVs. Look at this Porsche Poes from Rivonia – he probably thinks his number plate is “too cool for school” as well. Prick.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, August 3, 2009

Athol Square Asshole en Eskom etterkop

Hey Griff,

Came across this oke parked like a prick outside the Eskom Offices in Rivonia. Obviously the “CDI” stands for “c*nt driver inside”


And this a-hole I photographed at Atholl Square in Sandton. The picture doesn’t do this moron’s inability to park any justice – but just look how far his back wheel is over the line:


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, May 14, 2009

Chick van Paulshof ry asof sy handjobs uitdeel deur die venster

Ingestuur deur: griff homself
Wanneer: 14 Mei, 15:15
Waar: Rivonia offramp, N1 Suid

Luister hieso jou bitch - ek het gesien waar jy bly, m.a.w jy ek weet jy vat elke dag hierdie fokken offramp en jy behoort te weet dat wanneer jy regs wil draai op die einde van Rivonia offramp jy nie al die pad links kan af fok en dan net voor die robot voor mense kan indruk nie. Jy het drie duike agter op jy Ka(k) wat vir my min of meer verduidelik hoekom jy ry asof jy handjobs deur die venster uitdeel terwyl jy bestuur.

Jy het lekker vir my gelag ook. Nou is dit my beurt - en volgende keer sit ek jou adres ook sommer by. Teef.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Saturday, February 7, 2009

Bitch in Mazada Etude

Hierdie faktap bitch in haar Mazda Etdude het gister amper my kar se neus afgery op die intersection van Witkoppen en Rivonia road. Sy was eers agter my en moes voor my indruk. God weet hoekom, want dit was spitsverkeer gewees. Ek het haar 'n vet middelvingeer gegooi en toe 'n kiekie van haar bakkies ook geneem.

Fok jou, bitch. Jy bestuur uiters kak!





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, February 5, 2009

Ons skop af met 'n KZN doos in 'n Beamer...

Woodmead Drive. Peak fokken traffic. Eergister 18:20.

Hierdie vent was eers agter my en het aan die regterkantse skouer van die pad verbygekom en voor my ingedruk omdat hy 200m verder regs moet draai Megawatt Park se kant toe. Hy het ook later heeltemal van regs af voor karre ingesny linkerkant toe by Megawatt Park se traffic light om Rivonia se kant toe te ry. 'n Poes van KZN wat soos kak ry in Joburg met sy BMW. Fok jou!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...