Dag maats,
Ons sal binnekort 'n kakhuis vol fotos weer oplaai. Daar het bietjie fokken baie submissions ingekom en dit moet deurgewerk word.
Keep em coming.
griff.
Friday, October 30, 2009
Dis nie dood nie, dis net kak besig
Monday, October 5, 2009
Kraaifontein kaksak by Cape Gate
En kyk nou weer hierdie poeskop. Die het ek laas Saterdag by CapeGate geneem. Daar was oorgenoeg parkeerplek maar hierdie Kraaifontein tappit moes natuurlik sommer net hier parkeer. Ek was net gou in poskantoor toe (so 10 minute) en die kar was nog daar toe ek terugkom, so dis nou nie juis asof dit wil lyk na een of ander tipe noodgeval wat hierdie jafel gemaak kak parkeer het nie.
... aan die ander kant - 'n ou wat so vêr van die sypaadjie moet parkeer moet nogal 'n fokken dik tjerrie hê of anders rol sy in die bos uit - miskien moet ons die kont maar liewer jammer kry.
Jayx

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Richwood robbers
Hey Grif, kyk hierdie kont - het hom een Sondag so 'n paar weke gelede voor die kêffie in Richwood gevang ... lyk of hulle besig is om die plek te rob, die mede-gangsters sit nog in kar daai tyd ... fokken onbeskof sê ek jou.
Jayx

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Jayx

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Dros Centurion - gonna have a bad time
Ingestuur deur Martin.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Labels:
centurion,
dom a4 poesneus,
dros,
mazda 3,
zoom zoom zoom
Location unknown. Masipa Benz
Tuesday, September 1, 2009
'n Pretoria Koshuis kont
Dom fokken koshuis kont.....
Soos almal weet, is studente een van die slimste wesens op die aarde.....regtig! Maar die aap swot seker onderwys of iets, shame.
Hierdie is geneem by die Universiteit van Pretoria in Nerina se parkeer terrein. Die hump waarop hierdie ou geparkeer het, lei deur na die volgende parkeer area, so hyt nie net soos 'n doos parkeer nie, maar hy het my en my 2 vriende en 'n moerse klomp ander studente ook vas parkeer, want dit is die enigste plek waar mens uit daai parkeer area kan uit gaan. Asshole. In sy windscreen is daar 'n sticker met die naam van sy koshuis op, maar ons sal eerder nie die koshuis se naam noem nie.... En soos die meeste van ons kreatiewe studente maar is, het ons sy wiele vir hom ook af geblaas.... Gelukkig het ek een van die Fok Jou flyers in my kar gehad om ook presies vir hom te se wat ons van sy parkeer vernuf dink!
Hoop hierdie sal hom leer.
T, A & H.

griff tune: Jirre, lyk my studente is fokken ryk deesdae. Sommer geld vir colour printers en alles.

Brightwater Commons without sense
Een of ander kont by Brightwater Commons. Ingestuur deur Goran se boetie.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Die R8 retard met die Carbon 1 GP nommerplaat
die foto is geneem by Gardener Ross golf baan - die piet met die R8 was seker een van die eerstes daar - want gewoonlik is parking maar n probleem - toe besluit die poephol om sommmer soos een te parkeer ook.
funny enough toe ond die klubhuis verlaat het redelik dronkerig soos altyd ( die plek het al toe gemaak ) toe is numbnuts se kar nog op die seldfe plek gepark. Dis duidelik as jy n R8 ry met die nommerplaat Carbon 1 GP kan jy duidelik nie park nie asook nie golf speel nie - hy het seker nog besig gewees om sy balle te soek - die arme sot !!!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
funny enough toe ond die klubhuis verlaat het redelik dronkerig soos altyd ( die plek het al toe gemaak ) toe is numbnuts se kar nog op die seldfe plek gepark. Dis duidelik as jy n R8 ry met die nommerplaat Carbon 1 GP kan jy duidelik nie park nie asook nie golf speel nie - hy het seker nog besig gewees om sy balle te soek - die arme sot !!!
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Hallmark - fokken alweer
Griff ou maat, ek reken daar is een of ander groot fokop met die parking spot by Hallmark. Eks vandag weer daar vir ‘n vergadering to oogbal ek iets buitensporig zef. Check net die etter, dieselfde gebou, dieselfde spot, dieselfde hondkak parking, maar ‘n ander tjor! Ek dink dis dieselfde dom pielneus wat twee karre het, en nie een van die fokken goed kan parker nie! Parking spot nr 79 (+80 as die die werf-etter is) is sy akkielies hakskeen. Ek kan nie wag om weer soontoe te gaan nie, die keer gaan ek bewapen wees met net so --------------------------------> dik pak watkykjy flyers, en sy kar toeplak!
Cheers
Erwin

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Cheers
Erwin

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Sunninghill Spar shithead
Hi Griff,
Die foto is vanoggend 7am by die Sunninghill Spar sentrum geneem.
Terwyl ek besig was om te parkeer het hierdie macho doos besluit hy gaan die agerkant van sy kar in die middel van die pad parkeer en die voorkant van sy kar dwarsoor 'n parkering parkeer. Daar was niemand in die parkeer area nie - hy kon parkeer net waar hy wou, maar hy moes bietjie shanana wees en wys hy kon. Ek het hom die heeltyd in die oe gekyk terwyl hy soos 'n poes parkeer het maar hy het net gemaak asof hy die plek besit. Ek wou nog 'n flyer in sy windscreen sit, maar dit was 'n fokken groot ou, en ek was bang hy sien my en kom moer my. Wake up dude, niemand is impressed met jou f*cked-up parking show-offs nie!
Ester

Subscribe to:
Posts (Atom)