Thursday, April 30, 2009

Its a fucking miracle! Verlamdes loop by Quarry Centre in Hilton!

Hoezit?
Waar Quarry centre, Hilton
Wanneer: Month end, dou-voor-dag.

Ek het lank laas ge-submit maar kyk net na die etters. Die een foto wys hoeveel oop parkerings daar actually is maar kont-se-kind moet op die handycapped parking stop. Die beste is dat die teef in die wit kar na die heel anderkant van die parking na die Spar toe loop, daar is actually gewone parking bays daar. Hier is proof dat beide die twee fokkers nie gestremd is nie, behalwe dalk mentally. Ek hoop iemand wat julle ken sien julle hier op die web en skop julle op julle se poeste. (Ek wou maar my skoene was mooi blink gepoets en ek was op pad na 'n belangrike meeting). As daar van julle is wat like van op handycapped parkings te stop, ek hoop jy eindig eendag op in 'n rolstoel sodat jy kan geniet om daar te park,skaam jou en jou poes ook.

Cheers
Frikkie




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, April 29, 2009

Ondemokratiese dose op stemdag in Sunninghill

Hi Griff,

Datum: 22 April 2009. Stemdag.
Tyd: Omtrent so 17:30
Plek: Sunninghill Spar Winkelsentrum.

Dis hoe die spul poese parkeer op die een dag wat die Sunninghill Spar winkelsentrum uit sy nate uit bars en daar fokol parking was vir die van ons wat wou stem. Ek byvoorbeeld moes buite in die straat parkeer. Nou imagine my befoktgeid toe ek sien hoe 3/4 van die poese daai dag parkeer het. Wat? Het almal hulle kakste parking skills gelos vir die een dag waar mense eintlik moes probeer saamstaan?

Ek het slegs 3 fotos geneem, ek was bang ek crash jou server met die hoeveelheid fotos wat ek KON gestuur het!

Ester.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, April 28, 2009

Wesrand Werfetter

Ingestuur deur: Rudi
Waar: Westgate shopping sentrum
Wanneer: 25 April


Hi Griff

Het hierdie knaap teegekom Saterdag by Westgate winkelsentrum. Het dit hond moeilik vir my gemaak om te parkeer.

Cheers vir eers


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, April 27, 2009

BMW man laat vir piel extension operasie. Parkeer haastig soos 'n piel.

Hierdie doos met sy BMW het, ten spyte daarvan dat die parkeer area vol was, homself twee parkeer plekke gegun. Dit is by Cape Gate, Brackenfell geneem.

Groete

Pieter


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dathy soos een sal bestuur ook...

Merc bestuurder allergies vir reen, parkeer soos sy hol

Ingestuur deur: Herman
Waar: Stellenbosch

Stellenbosch. 'n Voorbeeld van wat in die weskaap gebeur wanneer dit reen.
Die karre gly op die nat pad.
Dit gaan 'n lang winter wees. (Selfs al vat tant Zil die kaap)

griff tune:
Ek vang 'n moerse gly in sulke mense.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Bitch met geel tande in Peugot wil Kaap afbrand

Griffin – Hi,

These photos are not of parking violations – these are of arseholes that throw their burning cigarette butts from the car window. I took these pictures just after a cigarette butt came flying out of the driver side window. To make this worse: This was taken around the same time that Cape Town was going through a spate of fires! The radio stations were making pleas to the public to not throw butts out the window… clearly these things don’t apply to this b1tch in the Peugot 206.

I hope you post this!

Cheers,
Mike



Remember, friends - when someone park so a poes, chance can be big what he also drive so a poes ...

Wednesday, April 22, 2009

Wanker met 4x4 in Midrand

Hi Griff

Hierdie is by die Unibank gebou geneem in Midrand. Lyk dalk of die bestuurder blind is dat hy so parkeer het!

Cheers
Rudi


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Koei in Tucson stop kak in Parklands om haar koeigat dikker te maak

Hi Griffin

Datum: Vrydag die 17de April
Tyd: So na 17:30 iewers
Plek: Parklands, Kaapstad(By die McDonalds)

Ek het sopas 'n uur voor die tyd julle befokte site gelees en kyk op wat kom ek af! 'n Sluwe Hyundai werf koei wat dink haar Tucson is te goed vir net een parking spot. Kyk die antie het spasie nodig, en moet wyds been oor twee plekke staan. Hoe dik is jou hol?!

Ek kan my eie gatskop dat ek nie van julle pamphlets by my gehad het nie, maar ek hoop iemand stuur hierdie post vir haar.

Cheers
JD

griff tune: Baie geluk bitch. Jy het nou die Hyundai Tucson se naam ook op die map gesit.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

'n Nool met karton nommerplate in Durbs

Hey Griffin

Hierdie het nou niks met parkeer dose te doen nie, maar dis n classic!

Verlede week Sondag oggend, oppad huis toe van n klub af, sien ons die car agter ons by n garage in Umgeni weg in Durban. Ek het net daar besluit, fok die traffic department, van volgende jaar af gaan ek nie meer my kar se lisensie hernu nie. Ek gaan sommer my eie nommer plaat maak en ek sal n beter job kan doen as hierdie poephol!

Thanx vir n great site!

Si




griff tune: Si, dis nog 'n ding wat my die hoppende fok in maak en dis doosbreine soos hierdie. Ek hoop die Metro trek hom af, rol daai karton nommerplate op en shove dit sideways in sy hol op.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Thursday, April 16, 2009

Irene Village idiot mall

Waar: Irene Village Mall
Waneer: 13 April 2009

Liewe fok. Hier kry ek sommer te doen met 2 doosbreine op een dag, en dit net 2 en 'n halwe meter uitmekaar uit.

Ek't eers die Isuzu bakkie gesien wat met 'n kwart van sy bakkie binne in die paraplegiese plek gestaan het (sorrie, dit was bietjie in die son, maar die lyn loop daar annerkant sy regter voorwiel), toe ek merk dat hy sommer in die plek waar die motorfietse moet parkeer staan. Geen wonder al die baaikers met hul klapkallers en fokn think bike beffies parkeer voor die ingang waar ek wil loop nie. Dalk het die moer gedink as die plek met die prentjie van die rolstoel beteken mense met rolstoele kan daar parkeer, dan kan baaikers daar parkeer.

My humeur het net bedaar toe my liewe moedertjie vir my uitwys hoe doosbrein #2, terwyl ek hierdie kiekies gevat het, sommer one time in die rolstoel mense se plek gepark het. At least is dit reguit.

Tjirs.

Willem



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...