Monday, November 7, 2011

Fok Sorry... Ons Is Terug!

More, Ons se sorry... fokken sorry!

Ons was doos besig en die parking poeste het weg gekom met moord die afgelope tyd. Ons vra om verskoning en ons is nou terug met n bang. Desember is heavy vinniger opad as wat jy n gwat kan optel in hatfield square op n Saterdag as die lions die curriebeker gewen het. Hoe het die girls altyd getune? "Ek sal jou naai as die lions die currie cup wen." Opskud ginger, nou is jou tyd en dit hou net 'n jaar.

nou ja, ons gaan so stelselmatig al die backlogged submissions hier gooi (die wat ons nog het en nie iewers langs die pad weg gedonner het nie). Weereens, sorrie. Ons het nog meeste van die submissions so hulle kom. As julle dit het, en julle sien nie julle outjies s'n nie, looi hom maar weer en ons gooi hom op.

Die eerste een is van Ray: Doos in Mayville

More sĂȘ!

Ek het hierdie doos gesien parkeer op die geel eiland reg buitekant McDonalds in Mayville (Pretoria). Daar is 4 oop parkerings langs hom, en nog 6 wat minder as 8 meter van sy kar af, en net so naby aan die ingang.

Ongelukkig is Blackberry’s se kamera kwaliteit net so kak soos die ou se parking skills so mens kan nou nie sy registrasie sien nie.

Shot vir die site!

Ray

Shot Ray

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Tuesday, May 3, 2011

Scooter Poes

Hierdie foto is van 'n doos wat by fourways mall se Dis Chem werk en hy parkeer sy scooter in die walkway alhoewel daar net 10m verder spesiale bike parkering is. Scooter eienaar jou POES!!!!!

Shot Hugo

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Mense by Eskom parkeer soos hulle krag dienste

Ek het hierdie foto by Eskom se hoof kantore in Oos londen geneem, daar was absoluut geen parkering, en die ou het toe nog die laaste 2 gevat...

Groete: Izak

Shot Filmster Kekkedoos

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Kampioen Asshole

Weereens hierdie kampioen asshole by Centurion Mall raak geloop. FFS, as ek van die FOK JOU flyers moet uit print en op al die kak parkers by centurion mall se windscreens sit dan gaan 'n paar hektaar se bome kak

Shot Drunk Borris

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Doos

Die doos se bakkie het vir 2 dae lank so gestaan, wat de vok doen hy? Wa de fok is hy?

Thanks Boeretroos

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Tuesday, April 19, 2011

Ons weet fokkol

Ons het eintlik nie n fokken idee van wie wat of waar nie!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Taxi Doos

Ek moes in die pad parkeer want die doos is selfsugtig.

Shot Boeretroos

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Metro Fail

Dit is dalk die verkeers beheer!

Waar is die verkeers beheer wane da kak soos die op ons paaie is.

Shot Boeretroos

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Jaguar Pielgesig

Moerse groot jaguar moet twee plekke kry in Franschhoek. Pielgesig

Shot Armrob

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Monday, April 11, 2011

L in die agter ruit beteken nou Poes apparently.

Deluxe Driving school - Teaching you to drive like a cunt since 1998!

Ek het hierdie wakker akker raak geloop by centurion mall. Die ironie is dat hy reguit moes inry in die parking in.....

Shot Drunk Boris

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Total Pageviews

Runner up: Most Controversial Blog

2009 SA Blog Awards Runner Up

Wat gaan hier aan?

As iemand se asem stink, is dit raadsaam om die persoon op 'n diplomatiese wyse te benader, een kant toe te roep en aan hom te verduidlik dat dit nie aangenaam is vir mense in sy direkte omtrek nie. Hy sal sal miskien skaam kry, maar defnitief 'n punt daarvan te maak om sy tande te borsel.

Mense wat soos idiote parkeer gee nie 'n flenter om nie. Hulle sal nie luister na vreemdelinge se versoeke om sy K53 toe te pas nie. Hulle sal parkeer soos hulle wil. Hoekom? Want fok almal. Dis hoekom. Hulle sal tien teen een onbeskof optree en jou vloek.

Toe raak iemand eendag gatvol en maak hierdie website oop om vir almal te wys watse dose hulle is. Hoekom? Want fok hulle. Dis hoekom.

Dink jy so site is nodig?

Nou hoe laai ek my foto op?

Jy mail dit na doos@watkykjy dot co dot za.

Met jou beskrwying wat hoe, wat, waar en wanneer.

Enter your email address:

Delivered by FeedBurner

Los hierdie flyer in vensters.

Los hierdie flyer in vensters.
Click om dit groter te sien.

Padvark geskiedenis

Eiertjies

Mense wat hier inloer

Vir al die wankers:

Vir al die non-wankers:

Shop online: Zefshop