Wednesday, May 27, 2009

Rivonia Square assholes

Ingestuur deur Nicolas.

Ek ry ook baiekeer hier verby en raak gatvol vir mense wat so kak stop. Veral die Masipa Benz dose en BMWetters wat op die sidwalks stop daar by News Cafe. Assholes.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, May 19, 2009

Nina Park narre

Hi Griff

Twee clowns reg langs mekaar by n winkelsentrum in Nina Park, Pta.

Groete
Rudi


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Mazda was by Medicross Birchleigh in Kepton Park

Ek weet hierdie is no al 'n tyd terug, maar hys bly mos nou maar wat hy is!

Die etter met die Mazda was by Medicross Birchleigh in Kepton Park op 10 Maart 2009, laatmiddag.

Die ander etterblaps met die Almera, was by BirchAcres, ook laatmiddag, maar op 6 Maart 2009.

Dirk


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, May 15, 2009

Willowbridge bitch

Hi griff

Ek was nie lus om weer 'n foto van n teef te stuur wat nie kan parkeer nie, maar nou ja.

Parkering is mos maar min onderdak op besige tye, veral as dit reën. So wat hierdie bleddie een gedoen het is om een van die min beskikbare parkerings op te fok. Jy hoef nie te leer park as jy dink jou gat stink nie. So ja hier is 'n foto van hoe dit werk as jy dink die wereld skuld jou iets.

Bokbaard



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, May 14, 2009

Chick van Paulshof ry asof sy handjobs uitdeel deur die venster

Ingestuur deur: griff homself
Wanneer: 14 Mei, 15:15
Waar: Rivonia offramp, N1 Suid

Luister hieso jou bitch - ek het gesien waar jy bly, m.a.w jy ek weet jy vat elke dag hierdie fokken offramp en jy behoort te weet dat wanneer jy regs wil draai op die einde van Rivonia offramp jy nie al die pad links kan af fok en dan net voor die robot voor mense kan indruk nie. Jy het drie duike agter op jy Ka(k) wat vir my min of meer verduidelik hoekom jy ry asof jy handjobs deur die venster uitdeel terwyl jy bestuur.

Jy het lekker vir my gelag ook. Nou is dit my beurt - en volgende keer sit ek jou adres ook sommer by. Teef.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Wednesday, May 13, 2009

Die drolle van Durbanville

Hi daar,
So ek gaan Fruit en Veg toe hier in Durbanville (Willowbridge) om so bietjie goed te koop.
Net so kom parkeer hierdie onbeskaafde drol langs my, maar ja, toe neem ek die foto en gaan koop my goed.
Toe ek uitkom, het die drol gery, maar toe kom parkeer daar nog n drol. Durbanville is besmet met drol aktiwiteit, ek sweer.
Wens ek kon hom aanval met iets, maar mens val nie n man aan met n sak aartappels nie. Dis net kos mors.

Groete,
BokBaard



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Audi etterkop in Northgate

Kyk nou hierdie een dimensionele doos wat soos sy gat parkeer het die naweek by Northgate in Randburg.

Ek het probeer om langs hom in te kom maar moes eventueel opgee. Wat gaan aan met Audi bestuurders deesdae?... Het Audi 'n nuwe etterdoos lisensie uitgereik waarvan ek nie weet nie?

Bose groete,
Deon


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, May 11, 2009

Dronk V -Towner ballie

Dis mos hoe ons hier in Vereeniging park!
Ek gaan koop mos gister melk, en dink so by myself wie de fok park nou so? Turns out die toppie was so gesuip dat hy bietjie oorversigtig was om nie die slaghuis te connect nie. Seker ‘n kas Quarts uitgesuip want hy kon nie eens staan nie wat nog van bestuur!
Ja, nee dit lyk vir my die omie en sy bakkie het uit petrol gehardloop.

Johann



griff tune:
Fokkit ek is bly ek het 15 jaar terug daai town se deur agter my toegetrek.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Kollega Cap parkeer crap

Hi Griffin,

Hierdie fokken aap genaamd CAP het sy bestuurlisensie gekoop. Die drol besluit sommer die dag dat hy voor almal by die werk gaan parkeer en saam met iemand ry winkels toe. Hoe de fok dink hy gaan ons, ons karre nou weg kry? Sulke drolle moet hard gebliksim word!

Groete,
Anton




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Thursday, May 7, 2009

Zjaan GP - dis 'n zef naam en jy parkeer soos 'n doos

Hi,

Ek het jou blog gesien vir al daai wat nie kan parkeer nie (http://fokkendoos.blogspot.com) en nog een aangeheg...

Die poepol (blykbaar 'Zjaan') het besluit hy besit die Zambesi Sentrum (Pretoria).... Jammer dat daar nie 'n 'Flyer' naby was nie.

Jammer oor die gehalte van die foto, dit was laat middag en my kamerafoon is nogal kak...

Nick
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Brooklyn Mall ou parkeer soos sy hol.

Meneer Doenbaar ('n soutie) stuur vir my hierdie hartseer briefie in sy mooiste Afrikaans:

Hi Griff,

Ek ry daar in by Brooklyn Mall op Vrydag, 1st Mei - lekker vakansie dag, lekker propvol winkelsentrum. Lekker geen-parkering. Ek's net op soek na 'n goeie broek wat ek by 'n troue later die dag kan dra. (te veel powerslides, jy sien)
To sien ek hierdie poes. En dit laat my dink aan dai Antwoord song - die een met die vloek woorde.

My version:

Hy's ryk soos 'n poes so hy dink soos 'n poes, parkeer soos 'n poes want hy stink soos 'n poes.

Ryk fokker - wie die fok dink jy is jy? Gee die ou in 'n klein tjorrie bietjie kans om teen jou merc vas te ry, seblief.

Doenbaar.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, May 6, 2009

Pasita straat pateet in Belville

Hiers sommer twee retards. Skryf maar jou eie paragraaf. Dis hier in bellville by n business park se parking lots. Pasita straat. Hoop dit werk net so.

Groete
BokBaard


griff tune: Miskien moet hulle die straat eerder rename na "Masipa Straat" toe as die mense so kak parkeer.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Asshole in Atlas weg werk vir Pagamisa Transport

Hoezit Griffin!

Check bietjie die fokken attachement van die werfetter uit wat ek op Atlas weg raak gecheck het

Die poeshaas het dit op sy eie manier reg gekry om VIER fokken parkings vir homself te trek, en dit met n vol parking lot, fokken padslet
Ek is uintlik effens af dat ek nie die doos se bakkie met neon pink paint bespray het nie

Anyhoer, chek dit uit ekse, O en goeie werk op die website ou maat, Dis baas!

Danie die bos-drinker oor en uit...



griff tune: Daar sien julle nou evidence om nooit met Pagamisa Transport besigheid te doen nie. Jou shit kan nie veilig wees met iemand wat fokol omgee vir mense om hom nie.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Brackenfell bliksem wil Neels laat braak

Nee kyk - soos dit nou aangaan sal ek 56633222589,2 copies moet maak en in my kar moet hou, want DUIDELIK kan mense nie FOKKEN parkeer nie !!

Ek was sommer lus en kots Saterdag aand se Jägermeisters oor sy ruit uit, maar mens mors nie drank nie !!!! Ek nominate myself, Brad Pitt S.A (Pty) Ltd vir die WAT KYK JY president !!!!

Neels


griff tune: Goeie werk met die flyers, Neels.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Menlyn marabs nooi jou uit om sy kar te krap

Hey hey!

Menlyn, Saterdag 2 Mei, 13:30.

Dankie!

Sophia


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, May 4, 2009

Makro moerskonte in Woodmead

Afgeneem deur griff by Makro in Woodmead, Saterdag 2 Mei.

Hierdie fokken dikgat wat sy chips (om sy gat dikker te maak) in die bakkie laai het soos 'n kont oor die streep gestop. Ek het toevallig verby hom geloop net na ek parkeer het.



Ek vermoed die rede hoekom mense met duur karre soos Audi A4's soos konte wydsbeen oor lyne stop is sodat sy kar nie beskadig kan woord soos wat sy brein klaar beskadig is nie. Ek het nuus vir julle. Ek gaan van nou af julle karre key totdat julle soos normale mense parkeer. Deur soos 'n poes te stop vra jy vir 'n krap op jou deur.


Die bestuurder van hierdie Hyundai Elantra het homself teen die container vasgery en in sy parking ingeskuur. Hy moet fokken onnosel of kak lui wees, want dit was net na 9 in die oggend en daar was genoeg parking vir fokken twee ANC rallies. As jy dom is moet jy kak.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy een of ander tyd sy eie kar gaan opfok en so deur die kak is dat hy dit self nie eers sal agter kom nie.

Menlyn moerskonte

'n Vriend van my het hierdie geneem by Menlyn Mall - 28 Maart , en gevra
ek moet dit vir jou aanstuur.
Sy naam is Johan. Ek het hom gevra om dit vir jou te forward ,maar hy
klink nie baie lus nie. ;-)

Thanks en cheers
Rudi

griff tune:
Ja-nee fok, dis nog 'n rede hoekom ek wegbly van Menyln af (of Mordor soos een van my vriendinne dit noem). Breindood is fokken huge daar en dit lyk of dit meer aansteeklik is as vark griep. Veral as ek so kyk na daai hippie foktrok aan die einde...





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Builders Warehouse se kak clients

Ek het hierdie twee moere raakgeloop by Builders Warehouse in Strubensvallei. Praat van parkeer soos jou gat en jou boetie se gat.

Hier is sommer nog twee foto’s van ‘n nool wat ‘n rooi robot geskip het op Beyers Naude in Northcliff.

Cheers

Corné




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook en dalk 'n rooi lig of twee sal skip ook, omdat hy 'n poes is.

Kar ge-clamp by Sunninghill Checkers

Foto's deur griff.
Plek: Sunninghill Checkers
Wanneer: Saterdag, 2 Mei

Ek was verskriklik bly toe ek sien dat hulle hierdie doos ge-clamp het. Hulle moes net sy vensters ook uitgskop het en die kar 'n kak sprayjob gegee het ook. En die ou gemoer het.

Vat so, jou fokken doos:


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Drol in Corsa kry "Fok jou!" flyer

Ingestuur deur: Neels
Waar: Cape Gate (alweer)

Yes Ja

Kyk hoe stop die drol !!!! Duidelik moet mens 'n fokken klein karretjie ry voor iets hier gaan inpas en dit op maand einde !!!


griff tune: Uitfokken eindelik iemand wat actually die flyers inspan om vir mense te wys watse konte hulle is. Goei werk daar, ou maat!

En soos gewoontlik spring ek soos 'n mal ding uit my kar uit om 'n foto te neem.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Ou weet nie of hy disabled of 'n delivery trok is nie

Ingestuur deur: Skok26

Plek: Hennopspark Planet fitness

Tyd: Wat maak dit saak?

Maak op jou mind etterkop. Is jy disabled of is jy n delivery trok?

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...