Tuesday, March 19, 2013

Park soos 'n Doos

Check hierdie perd hy dink seke omdat hy n BMER ry hy is die nat kak, ek moes to maar om hom ry vir n spot onder die dak.
Gelukig vir my kon ek almel n lekke lag gee met komplimente van WATKYJY

Cheers,
CS

Goeie werk CS!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Wednesday, February 27, 2013

Aston Martin Doos

Hierdie giel moet dalk bietjie minder geld spaneer op karre en meer op driving lessons

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Sunday, February 10, 2013

Nog 'n doos parkeering

Hierdie poephol het by ons woonstel blok nie net my parkeering, maar ook my buurvrou s'n.
CR 11993 jy is 'n doos!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Monday, February 4, 2013

Kak duidelik parking

Het hierdie gechek saterdag aand buite klein libertas theater in stellenbosch toe ek uitstap. 

Vis

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Friday, February 1, 2013

Gauteng Handicap

'n Gautenger in Kaapstad. Is dit 'n handicap?

Dom poes!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Wednesday, January 16, 2013

Dag van die doos afleweringsklonke

Sommer in een dag op die poese afgekom. Die een klonkie het net uitgeklim en loop links voor die kar verby geklee in blou. Doos!

Thanks Danie.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Tuesday, January 15, 2013

Doos in 'n Kombi

Dalk moet mamma minder steek, dan kan sy 'n kleiner kar ry wat sy actually kan park!

CCD1026 in Robertson

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Monday, January 14, 2013

Ranger Doos

Hierdie knaap is vol Spier Diesel in Woolies foods in gehardloop. Sy eiers was seker klaar.

O ja, dit was in ons land se voorste myn dorp Rustenburg.

Charl