Wednesday, October 31, 2012

Tot die bikers is poese

Net in geval iemand gewonder het, ALLE BMW drywers is poese, tot die bikers.
Die kont het die arme pedaaltrappers so gecockblock met sy poesgeid dat hulle fietsies reg oor die shopping area gestaan het.

Dit was by durbanville centre. Al die pedaaltrappertjies kom drink gesondheidswater en wys hulle ou kaalgeskeerde beentjies elke saterdag oggend (van hulle ry nie eens fiets nie) en dan is dit nou hulle befoktyd van die week.

Toe scheme die naaier nee fok dit, ek wil die main ou wees fok julle.

Toe neem ek 'n foto.

Dis pretty much dit

Piet.

Dankie Piet, volgende keer moet iemand net per ongeluk sy bike omstamp.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

"Hope you don't fuck like you park"

Fokken Legit! Dankie Leslie vir hierdie een.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Monday, October 29, 2012

Plek vir sy ride se vlerke

Vandag die myner in Welkom gespot. Seker plek aan die kante gelos vir sy ride se vlerke. In sy verdediging, n klein karretjie sou in sy exhaust kon parkeer.

Dave

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Wednesday, October 24, 2012

Leer om te park, doos!

Ai, wens iemand kan die arme doos tog net reg help of reg bliksem.
Dis hoe hy ELKE dag parkeer

Natasha
Thanks Natasha! Sit volgende keer ons sticker in sy venster, dalk sal die doos begin oplet!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Tuesday, October 23, 2012

Kyk dié Asshole

Ok, hierdie ou het nou nie soos 'n doos parkeer nie, maar ry wel soos een.
Edwin stuur vir ons:

Ai,
 
Ek wens ek kan so ou bo van sy bike af blixem wat sy laaitie se lewe so in gevaar stel. Regestrasie nommer VVB301GP Suzuki gsxr750
 
Edwin

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Sunday, October 21, 2012

Hey man, 1 x groot doos

Ek raak sommer dik die bliksem in as ek mense sien wat in die gestremde parking bays gaan park. Die fok weet, daar gaan 'n spesiale plek in die hel wees net vir hierdie konte.

Vat byvoorbeeld hierdie doos: HYMAN 1 EC

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Thursday, October 18, 2012

Kom ons skop dinge (weer) af

Ons is (weer) terug, en ons skop julle af met hierdie doos wat ons op twitter ontdek het:

Wie is nou eintlik die doos in hierdie verhaal?