Wednesday, January 16, 2013

Dag van die doos afleweringsklonke

Sommer in een dag op die poese afgekom. Die een klonkie het net uitgeklim en loop links voor die kar verby geklee in blou. Doos!

Thanks Danie.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Tuesday, January 15, 2013

Doos in 'n Kombi

Dalk moet mamma minder steek, dan kan sy 'n kleiner kar ry wat sy actually kan park!

CCD1026 in Robertson

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

Monday, January 14, 2013

Ranger Doos

Hierdie knaap is vol Spier Diesel in Woolies foods in gehardloop. Sy eiers was seker klaar.

O ja, dit was in ons land se voorste myn dorp Rustenburg.

Charl