Thursday, April 30, 2009

Its a fucking miracle! Verlamdes loop by Quarry Centre in Hilton!

Hoezit?
Waar Quarry centre, Hilton
Wanneer: Month end, dou-voor-dag.

Ek het lank laas ge-submit maar kyk net na die etters. Die een foto wys hoeveel oop parkerings daar actually is maar kont-se-kind moet op die handycapped parking stop. Die beste is dat die teef in die wit kar na die heel anderkant van die parking na die Spar toe loop, daar is actually gewone parking bays daar. Hier is proof dat beide die twee fokkers nie gestremd is nie, behalwe dalk mentally. Ek hoop iemand wat julle ken sien julle hier op die web en skop julle op julle se poeste. (Ek wou maar my skoene was mooi blink gepoets en ek was op pad na 'n belangrike meeting). As daar van julle is wat like van op handycapped parkings te stop, ek hoop jy eindig eendag op in 'n rolstoel sodat jy kan geniet om daar te park,skaam jou en jou poes ook.

Cheers
Frikkie




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, April 29, 2009

Ondemokratiese dose op stemdag in Sunninghill

Hi Griff,

Datum: 22 April 2009. Stemdag.
Tyd: Omtrent so 17:30
Plek: Sunninghill Spar Winkelsentrum.

Dis hoe die spul poese parkeer op die een dag wat die Sunninghill Spar winkelsentrum uit sy nate uit bars en daar fokol parking was vir die van ons wat wou stem. Ek byvoorbeeld moes buite in die straat parkeer. Nou imagine my befoktgeid toe ek sien hoe 3/4 van die poese daai dag parkeer het. Wat? Het almal hulle kakste parking skills gelos vir die een dag waar mense eintlik moes probeer saamstaan?

Ek het slegs 3 fotos geneem, ek was bang ek crash jou server met die hoeveelheid fotos wat ek KON gestuur het!

Ester.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, April 28, 2009

Wesrand Werfetter

Ingestuur deur: Rudi
Waar: Westgate shopping sentrum
Wanneer: 25 April


Hi Griff

Het hierdie knaap teegekom Saterdag by Westgate winkelsentrum. Het dit hond moeilik vir my gemaak om te parkeer.

Cheers vir eers


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, April 27, 2009

BMW man laat vir piel extension operasie. Parkeer haastig soos 'n piel.

Hierdie doos met sy BMW het, ten spyte daarvan dat die parkeer area vol was, homself twee parkeer plekke gegun. Dit is by Cape Gate, Brackenfell geneem.

Groete

Pieter


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dathy soos een sal bestuur ook...

Merc bestuurder allergies vir reen, parkeer soos sy hol

Ingestuur deur: Herman
Waar: Stellenbosch

Stellenbosch. 'n Voorbeeld van wat in die weskaap gebeur wanneer dit reen.
Die karre gly op die nat pad.
Dit gaan 'n lang winter wees. (Selfs al vat tant Zil die kaap)

griff tune:
Ek vang 'n moerse gly in sulke mense.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Bitch met geel tande in Peugot wil Kaap afbrand

Griffin – Hi,

These photos are not of parking violations – these are of arseholes that throw their burning cigarette butts from the car window. I took these pictures just after a cigarette butt came flying out of the driver side window. To make this worse: This was taken around the same time that Cape Town was going through a spate of fires! The radio stations were making pleas to the public to not throw butts out the window… clearly these things don’t apply to this b1tch in the Peugot 206.

I hope you post this!

Cheers,
Mike



Remember, friends - when someone park so a poes, chance can be big what he also drive so a poes ...

Wednesday, April 22, 2009

Wanker met 4x4 in Midrand

Hi Griff

Hierdie is by die Unibank gebou geneem in Midrand. Lyk dalk of die bestuurder blind is dat hy so parkeer het!

Cheers
Rudi


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Koei in Tucson stop kak in Parklands om haar koeigat dikker te maak

Hi Griffin

Datum: Vrydag die 17de April
Tyd: So na 17:30 iewers
Plek: Parklands, Kaapstad(By die McDonalds)

Ek het sopas 'n uur voor die tyd julle befokte site gelees en kyk op wat kom ek af! 'n Sluwe Hyundai werf koei wat dink haar Tucson is te goed vir net een parking spot. Kyk die antie het spasie nodig, en moet wyds been oor twee plekke staan. Hoe dik is jou hol?!

Ek kan my eie gatskop dat ek nie van julle pamphlets by my gehad het nie, maar ek hoop iemand stuur hierdie post vir haar.

Cheers
JD

griff tune: Baie geluk bitch. Jy het nou die Hyundai Tucson se naam ook op die map gesit.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

'n Nool met karton nommerplate in Durbs

Hey Griffin

Hierdie het nou niks met parkeer dose te doen nie, maar dis n classic!

Verlede week Sondag oggend, oppad huis toe van n klub af, sien ons die car agter ons by n garage in Umgeni weg in Durban. Ek het net daar besluit, fok die traffic department, van volgende jaar af gaan ek nie meer my kar se lisensie hernu nie. Ek gaan sommer my eie nommer plaat maak en ek sal n beter job kan doen as hierdie poephol!

Thanx vir n great site!

Si




griff tune: Si, dis nog 'n ding wat my die hoppende fok in maak en dis doosbreine soos hierdie. Ek hoop die Metro trek hom af, rol daai karton nommerplate op en shove dit sideways in sy hol op.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Thursday, April 16, 2009

Irene Village idiot mall

Waar: Irene Village Mall
Waneer: 13 April 2009

Liewe fok. Hier kry ek sommer te doen met 2 doosbreine op een dag, en dit net 2 en 'n halwe meter uitmekaar uit.

Ek't eers die Isuzu bakkie gesien wat met 'n kwart van sy bakkie binne in die paraplegiese plek gestaan het (sorrie, dit was bietjie in die son, maar die lyn loop daar annerkant sy regter voorwiel), toe ek merk dat hy sommer in die plek waar die motorfietse moet parkeer staan. Geen wonder al die baaikers met hul klapkallers en fokn think bike beffies parkeer voor die ingang waar ek wil loop nie. Dalk het die moer gedink as die plek met die prentjie van die rolstoel beteken mense met rolstoele kan daar parkeer, dan kan baaikers daar parkeer.

My humeur het net bedaar toe my liewe moedertjie vir my uitwys hoe doosbrein #2, terwyl ek hierdie kiekies gevat het, sommer one time in die rolstoel mense se plek gepark het. At least is dit reguit.

Tjirs.

Willem



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, April 15, 2009

Vodaworld wanker

Ingestuur deur: Toann
Waar: Vodaworld, Midrand
Wanneer: 15 April

Hi,

Hierdie is geneem by Vodaworld in Midrand. Hierdie kont befok nie net die karre wat langs hom wil stop nie, hy versuur sommer die dag vir voetgangers ook deur met een van sy wiele op die voetpaadjie te stop.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Featherbrooke Ford tappit in Roodepoort

Hi,

Kyk nou net hoe parker hierdie poepol met so Ford F250 sommer oor drie parkerings!!!

Lyk my die manne in Roodepoort (Featherbrooke Village Shopping Centre) ken nie van kar bestuur nie.

Dankie vir ‘n awesome blog.

Michael



griff tune:
Dit laat my dink aan daai omie wat langs die laitie stop wat huistoe loop na skool. Die omie stop elke 5 meter langs hom: "Klim in die kar in, outjie, daan gee ek jou 'n Bar One". Die laitie kap eventually moedeloos terug: "Pa, jy het die fokken Ford gekoop en jy kan hom alleen ry!!"

Maar in all seriousness nou: fok jou, kont in Ford. Jy parkeer soos 'n poes.

Onthou maats, as iemand 'n Ford ry en soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, April 14, 2009

Me-Suzu in Cape Gate Centre in Brackenfell.

Hey there.

What an awesome blog!!

I took this at Cape Gate Centre in Brackenfell Cape Town.

What is it with small penis syndrome?? They want to buy the biggest cars and park how they want to.

Name and shame them!!

Keep up the good work!!

Mark



griff reken: Mark, you see what happens here is that this klontkop is driving an I-Suzu. They might as well call this one a ME-Suzu with a byline that goes: "I ARE POES".



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Pletenbergbaai poes

Hi Griffin,

Nog 'n dom aap in Plett!

Aait.

Pieter
griff reken: Jy moes daai stuk kak net uit jou pad uit skop. Dit lyk klein en kak genoeg.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Golf 3 Aap bestuurder in underground parking

Ingestuur deur: Een van griff se tjommies


griff reken: Ek wonder of dit enigsins 'n verskil sou maak as die ou probeer parkeer het op die roltrappe. Why not go for gold? Jy is dan al klaar so groot fokken verkakking van 'n mens.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Noordwes polony kouer

Ingestuur deur: Skok

griff,

Check nou die polony-kouer. Dis nie eers n groot fokken kar nie. Fokof terug Noord-Wes toe

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos 'n polony kouer sal bestuur ook...

'n Kampus kont

Griffin

Nou hiers 'n maklike vergelyking,...
20000 Studente op kampus + 8000 Parking bays = Fokken Frustrasie

Ek sukkel my gat af om parking te kry op kampus en toe ek eventually in die verste fokken hoek 'n spot kry op die gras en my mile lang hike begin klas toe, stap ek verby hierdie Doos! No wonder hy't 'n fokken Learner sticker op sy kar nie!
Dalk moet hy die L vervang met 'n F, vir FOKOP van 'n bestuurder

Goose




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer by die universiteit, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, April 6, 2009

Middeljarige Middelburg aap

Hey Griffin,

Dis Ivan, Michelle se broer, my gat brand al te lank om iemand te vang en wraggies toe kry ek een doos in middelburg se wimpy 5de april, hope you like, mens kan somer die idjit se vrou sien inklim ook nog, syt die flyer in haar hand gehad ek hoop sy kon hom darem lees want een ding is vir-fokken-seker en dis dat haar poes van n man nie kan parkeer nie!


griff tune: Goeie werk, Ivan. Ek het jou laas gesien toe jy 'n snotkop laitie van 12 was en intussen het jy die woord "poes" geleer. Goeie werk met die flyer en ek is bly jy het op hierdie site afgekom. Vir die doos in die BMW: ek hoop die flyer wat in jou venster gelos is bring jou by hierdie site uit. Wat is jou verkskoning om soos 'n kont te parkeer, huh?

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Goue Polo in Four Ways maak my die poes in

Ingestuur deur: griff homself
Datum: 5 April, lunch tyd
Waar: Four ways Mall

Moenie dink dat ek net julle foto's opsit nie. My probleem is dat ek heeltemal te veel foto's en videos het van mense wat soos konte parkeer, maar vir julle daarbuite eerste opsie gee om dit met ons te deel. Ek het ook nuwe ink bestel vir my colour laser printer wat 20000 copies sal kan print as hy weer vol is. Dan kan ek ook my eie flyers orals begin los.

Hierdie goue Polo bestuurder het soos 'n kont parkeer en my skaars genoeg spasie gelos aan die regterkant. Fok jou dude, seriously. En fok jou kak smaak in kar kleure ook:



Onthou maats, Four Ways Mall se parking is op sy eie klaar 'n fokop. Hoekom wil jy my wonde groter sny en daarin pis? Dis klaar seer genoeg.

Saturday, April 4, 2009

Fokken mal taxis wat aan die verkeerde kant van die pad in fok



Onthou maats, taxis is konte wat mag doen wat hulle wil en verhewe bo die wet is.

Thursday, April 2, 2009

Die Platteland het ook palookas

Dit is ons kompanje se P.A. Dit is n moerse Klein dorpie en almal ken almal so ek was verplig om haar no te color code! Sy is reeds de bliksem in oor dit April gek dag is en ek haar twee keer gevang het!!! Soos julle kan sien kan die mense in die platteland ook nie park nie, hoope fokenloos. Cheers.

Tobie


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Bitch met Bart Simpson zap sticker parkeer tos

Griffin

Thanks vir n great web site. Die hoer stop langs my en het nog die audacity om vir my te skree….. eissh sorry I am in a hurry.
Fok haar. Post asb die foto sodat sy n kril in haar hol kan kry.

Groete,

Henry.

griff tune: Dan het sy nog een van daai fokken Bart Simpson stickers met die middelvinger ook. Dit alleen is klaar 'n oortreding teen die mensdom. Ek wens ek kan sulke stickers oprol en fokken square in mense se holle opdruk.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Wilgers winklesentrum is 'n magneet vir dickheads

Waneer : 28 Mar 2009
Waar : Die Wilgers, Pretoria

Dit lyk my die winkel sentrum is ‘n magneet vir dickheads…ek het net so gewens daar kan eendag ‘n bmw of iets so park, want dan ek die ou behoorlik uithaal.

Zefste Groete
Jacques




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...