Monday, March 9, 2009

Dis asof dit dose reen in Pretoria

Hi

Ek het sommer saterdagoggend 'n paar dose in Gezina Galleries gevang. Sommer 'n lekker ou tante en haar kleinseun met 'n lekker melktert wat hy so aan snuif ook.

Die mense hier in Pretoria kan omtrent nie park nie.

En vir die doos in die Wit Golf. Ja. Jy. Hier in die groot stad park mense nie soos jy doen nie. Jy het mos gewonner hoekom neem ek jou kar af. Nou weet jy!!! Smile. Your on candit camera!

Daar was nog baie ander dose wat ek kon afneem. Ek dink seker 'n derde van die mense in die plek park soos hulle gatte. As ek tyd gehad het het ek seker die hele oggend gestaan en fotos neem.

Jammer dat die pics so effens kakkerig geneem is. Ek moes redelik vinnig move. Veral by die tannie. Dit lyk of haar klappe brand.

Ek sal sommer die naweek my camera vat en kyk of ek nie 'n rekord kan breek nie.

Marius.







Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, March 5, 2009

Masipa Benz in Kaapstad parkeer uiters kak

Waar: V&A Waterfront parkeerterrein
Wanneer: 27 Feb
Ingestuur deur: Emile

"Rent-a-Mercedes" vereis duidelik nie van mens 'n bestuurslisensie nie (of 'n bevestiging dat jou IK hoër as jou average Kapenaar s'n is nie)



griff tune: Fokkenhel, dis fokken heavy kak styl daai!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Miskien kan jy help - hit 'n run op sement highway

Hi Guys

I witnessed a “HIT and RUN” yesterday (04/03/2009 around 17h55pm) on my way home between Gordon and Maraisburg Off Ramps (Concrete Highway).
A truck moving from the left lane into the middle lane hit the front left side of a dark grey almost black TAZZ.
The lady was so shocked and stopped the vehicle but the truck driver kept going.
I took down the details including the cell number that was on the truck and have contacted the company to whom the truck belongs.
Please can you forward this email to as many people as possible as I would like the lady of the TAZZ to contact me so that I can give her all the necessary information.

It could happen to anyone of us so your help would really be appreciated.

Regards

Rashid Khan
Cell: 083 341 4849
Work: 011 886 2636

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Dubbele dose in Randfontein

Waar: Randfontein voor Midas
Wanneer: 4 Maart
Ingestuur deur: Pieter

Hier is nou sommer ‘n dubbel”doosis”.

Smaak my die nerwe in Alfas(kak in elk geval) en Toyota’s gee nie ‘n fok om hoe hulle parkeer nie.

Dis my kar in die middel, let op na die spasie wat die doos in die Toy vir my, ‘n 100kg MAN los om in te klim, dit was ‘n kwessie van klim maar links in. Hoop jy kry ‘n moerse kramp in jou gat!!!!!



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Classic poes in 'n Polo

Wanneer: 4 Maart, die oggend
Waar: N1 naby Centurion
Ingestuur deur: Crhis

Asshole druk my uit 'n baan uit op die n1. Amper 'n helse ongeluk gemaak



griff tune: As daar 'n ongeluk was sou daai Polo 'n classic fokop gewees het as ek daai bumber van jou cabbie uitcheck ...

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, March 3, 2009

JMPD parkeer soos varke

Waneer: 2 Maart 2009, 13:00
Waar: Mainstraat, Melville
Ingestuur deur: Willem

Kom parkeer op 'n Vrydagmiddag terwyl almal hulle lunch eet in Melville en hierdie naaiers sal enige ding soek om vir jou ticket te skryf - van te ver van die randsteen af parkeer tot jou kar wys die verkeerde rigting en moet tog net nie op 'n geelstreep stop nie.

Maar ek dink dis dalk net op Vrydae en dit tel ook nie as jy een van die manne in bruin en blou is nie. Thanks poliesman, nou moet ek my advanced reversing oefen omdat ek die karre moet dodge wat van voor af kom omdat jy parkeer waar ek moet ry.



griff tune: En hier dog ek hierdie website help die pote omdat mense twee keer sal dink voor hulle kak sal parkeer of ry. Aan die ander kant, het hulle seker nie interwebs access nie want ek is seker hulle sal dit ook misbruik. Sommige mense is mos above the laaaaw!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Keeeemptooooon!!!!

Ingestuur deur: Joachim
Wanneer: 2 Maart, 8 uur die oggend
Waar: Kemptop

Geagte Griffin

Nog n Fokker wat soos n doos parkeer. Dis 08:00 die oggend in kempton park (ja ek weet dit spel ZEF. Gelukkig bly ek nie daar nie!)

Die bra het seker straight gescheme hy ry n ford F250!

Eks uit!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, March 2, 2009

Double take in Glenfair

Griffin,

Glenflair shopping Centre Pretoria. Vrydag middag 13h00. Die twee konte parkeer soos poese. Huh!!

Groete
Eddie



griff tune: Daai parking lot lyk leeg. Miskien is die ouens nog steeds uit van die vorige aand, hoog op boom of Welcanol of iets.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Haastige non-disabled doos

Wanneer: Iewers oor die naweek
Waar: Fok weet
Ingestuur deur: Charl

Vir daai dankie dat jy soos 'n poes parkeer het.
Die poes het so naby aan my parkeer laat ek nie eers my deur kon oopkry nie.





griff tune: Ek is bly om te sien jy ten minste jou Beamer soos 'n poes park nie. Respect.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Man braak amper pizza oor pak parking

Wanneer: Nou Saterdag wat verby is
Ingestuur deur: Marco
Waar: Elarduspark

Ek staan vanaand by Elarduspark, Pretoria, so 19:00 se kant en wag vir my pizza. Jy sal nie glo hoeveel dose daar buite nie kan parkeer nie. Dis amper elke 3de doos. Voordat ek gery het, het ek besluit om 1 van die dose te vang. Ek gaan 1 naweek ‘n kakhuis lot flyers print en ‘n Saterdag se pret hê daar.




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...