Wednesday, November 25, 2009

Jetta wil opstyg

Riaan het hierdie outjie ingestuur. Mens kan nie actually sien of die ou soos 'n doos parkeer nie, maar dis half moeilik om op die kleiner dinge te konsentree wanneer 'n Jetta ge-kit is met 'n fokken Boeing tailpiece.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Pietersburg staatsamptenaar palooka

Die is nou hoe n staatsvoertuig verkeerde kant van die pad op n geel no parking parkeer in die middel van die stad! Eish, die tappet weet seker nie sy tax help ook betaal vir daai gg nie! Hoe moet ons nog misbruik en patetiese staatsamptenare expose oukies?

Groetnis, Yappa, Pietersburg

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Windgat kan nie reverse nie

Somewhere afgeneem en ingestuur deur Johan.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Its a fokken miracle!

Howsit guys, Thought Id send in two photos I took recently, apparently disabled parkings are not only for physically disabled people, but now for the mentally disabled too!
First car was a BMW that the guy thought was smart enough that he could ignore the no-parking sign, needless to say as he moved out the next lady parked in the exact spot, obviously oblivious to the disabled signs, as well as the painted floor signs.

Best regards

Tyson Joubert

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat hy soos een sal bestuur ook...

Poephol in Bloemfontein by Northridge Mall

Hi,

Check hierdie poephol in Bloemfontein by Northridge Mall.

Regards

Henry

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Tuesday, November 17, 2009

Disabled Law enforcement officials in Stellenbosch

Yes

So 'n rukkie terug het ek een gestuur van die polisie bakkie wat by die Stellenbosch Boord Spar op die disabled parking staan....wel dit lyk asof al die Law enforcement officials in Stellenbosch disabled is !!!!

'n Traffic cop het my eenslag afgetrek omdat ek in die geel streep links verby die stilstaande verkeer ry sodat ek in die links draai baan kan wees (war daar geen ander karre is nie) by die robots . Ek kan nie help hulle maak die links draai baan so kort nie !! Anyway , baie vriendelike ou...het my net 'n waarskuwing gegee, maar 'n paar dae later sien ek dieselfde drol in dieselfde Mazda Midge met die blou ligte dieselfde maneuvre gooi !!!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Masipa Benz by Glengarry

Jis Griffin

Lyk my jy kry ‘n “Parkeer soos ‘n doos” license as jy ‘n Benz steel, ek bedoel koop. Ek het hierdie kont Dinsdag die 6de Oktober by Glengarry gevang. Ek wou reg langs hom parkeer sodat hy nie kan in sy kar kan klim nie, maar die dom tief aan die ander kant(Ook in ‘n donnerse Benz) was te naby en ek sou nie eers kon uitklim nie.

Name en shame! CF 49278.. Jou doos!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Golf II

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

En toe sommer weer Cape Cate

Griff,

Wragtag nog 'n ou op dieselfde dag!

Shot,
Rooikoos

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Cape Gate. Al fokken weer.

Jis Griff,

Het hierdie hoenerhoer saterdag 03-10-2009 by Cape Gate genotch.
Sommer vir hom 'n flyer ook gegee.

Cheers,
Rooikoos

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...