Monday, October 5, 2009

Richwood robbers

Hey Grif, kyk hierdie kont - het hom een Sondag so 'n paar weke gelede voor die kêffie in Richwood gevang ... lyk of hulle besig is om die plek te rob, die mede-gangsters sit nog in kar daai tyd ... fokken onbeskof sê ek jou.

Jayx


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. dis n fokken polo clas. nie n jetta nie, jou fokken tapped, Maar hy was n doos lol

    ReplyDelete
  2. As dit nie 'n Golf5 of Golf6 is nie noem ek dit 'n Jetta.

    ReplyDelete