Wednesday, December 2, 2009

Ferarri fucknut

Stop by my plaaslike garage om biltong te koop, die doos is toe daar,

Kort vet Sandton drol met moerse houding..
Nou ja, hier is hy...

Barry


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

7 comments:

  1. Ek sal ook so park as ek 'n Ferrari het.

    ReplyDelete
  2. Sulke ouens het gewoonlik 'n swak selfbeeld, dus kruip hulle maar weg agter 'n kont houding

    ReplyDelete
  3. Waar was ek - ek sou my kar in daai parking reg langs daai agterlig ingedruk het en 'n koerant gaan koop het om te lees - dan sou daai ou met die klein brein vir my moes wag - die aap !!

    ReplyDelete
  4. Eks saam met Marius, eks die tipe poes wat reg agter daai jong sou parkeer en sommer huistoe loop.

    ReplyDelete
  5. Aag wat as jy so n kar koop dan koop jy mos n gedeelte van SA paaie ook saam in die boot. Gewoonlik koop sulke ouens flash karre om n klein tottie weg te steek

    ReplyDelete
  6. Fok daai kak! As jy so 'n kar wil ry moet jy oordentlik parkeer!

    ReplyDelete
  7. EEnding wat ons in ag moet neem.Die deure van hierdie motors is baie lank en maak baie wyd oop. As jy dit nie ver genoeg kan oopkry nie kan jy nie in of uitklim nie. Baie parkeer plekke is baie nou maar ongeag, sulke voertuig eienaars kan seker bietjie meer aan anders dink ook!

    ReplyDelete