Thursday, December 10, 2009

Subaru shithead by Cape Gate

Hierdie kommin doos het Dinsdag 8 Desember 2009 vas geglo dat die hele parkeergarage voor Cape Gate se Virgin Active net vir hom gebou is. Hy ry 'n Subaru met 'n groter vlerk as die Boeing's wat oor my huis vlieg.

Mossie



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

4 comments:

  1. Eks jammer om te sĂȘ dat ek actually die poes ken.
    Mooi Danie Coetzee...

    ReplyDelete
  2. die kont wi se hy is onskuldig seke di een wi se kar dit is

    ReplyDelete
  3. Kan seker nie oor die dash of die masiewe boot vlerk sien nie

    ReplyDelete
  4. Kap die kak se bande elk 'n gat in.

    ReplyDelete