Tuesday, January 12, 2010

Bitch jumps stop streets

Hi daar julle twee,

Julle ken my nie maar ek lees julle site en gaan gereeld na julle gigs wat op die site geadverteer word (laaste een was ek by die anwoord en jack parrow se gig by the Disco in CPT).
PLUS ek het julle boek gekoop net na dit uitgekom het!, my pa het hom doodgelag (en hy is 'n stoere boere oompie!)

Vandag wil ek moan, ek wil 300 slange vang - en hulle aflsag en die bloed op die vrou se vooruit vee of dalk op haar gesig spoeg! Ek is nou so BITTER kwaad vir haar! Mens los altyd die damn goed (as iemand soos 'n vark ry of iets) en wil dan altyd jou eie gat skop na die tyd, hoekom het ek dan niks gedoen nie????? WEL vandag gaan ek dit nie los nie en die keer gaan ek ook 'n bitch wees en dit vir julle mail en ek glo dat julle ook sal dink die vrou is faktap soos ek vandag voel en baie diep glo sy is!

Jammer sorry ek praat nie gewoonlik so nie! Maar die vader hoor my vandag, die vrou en ma hoort nie op die pad te wees nie, nevermind 'n licence hĂȘ !

Ek heg 'n foto en discription aan. Dis ek wat die foto geneem het en dis met my wat dit vandag presies 11h42 gebuer het! Ek het haar by Arrive Alive aangegee as die ma wat my en haar kind try vermoor duer stopstrate te jump.

Lekker werk en sorry vir my moerige moanerige mail! ek is seker julle kry baie snotterige mails waar mens probeer wys wees en klomp snot tik, en nou moan ek ook nog by julle!

xx

Bella



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment