Monday, November 7, 2011
Fok Sorry... Ons Is Terug!
More, Ons se sorry... fokken sorry!
Ons was doos besig en die parking poeste het weg gekom met moord die afgelope tyd. Ons vra om verskoning en ons is nou terug met n bang. Desember is heavy vinniger opad as wat jy n gwat kan optel in hatfield square op n Saterdag as die lions die curriebeker gewen het. Hoe het die girls altyd getune? "Ek sal jou naai as die lions die currie cup wen." Opskud ginger, nou is jou tyd en dit hou net 'n jaar.
nou ja, ons gaan so stelselmatig al die backlogged submissions hier gooi (die wat ons nog het en nie iewers langs die pad weg gedonner het nie). Weereens, sorrie. Ons het nog meeste van die submissions so hulle kom. As julle dit het, en julle sien nie julle outjies s'n nie, looi hom maar weer en ons gooi hom op.
Die eerste een is van Ray: Doos in Mayville
More sĂȘ!
Ek het hierdie doos gesien parkeer op die geel eiland reg buitekant McDonalds in Mayville (Pretoria). Daar is 4 oop parkerings langs hom, en nog 6 wat minder as 8 meter van sy kar af, en net so naby aan die ingang.
Ongelukkig is Blackberry’s se kamera kwaliteit net so kak soos die ou se parking skills so mens kan nou nie sy registrasie sien nie.
Shot vir die site!
Ray

Shot Ray
| Ek skiem: |
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Wat gaan hier aan?
As iemand se asem stink, is dit raadsaam om die persoon op 'n diplomatiese wyse te benader, een kant toe te roep en aan hom te verduidlik dat dit nie aangenaam is vir mense in sy direkte omtrek nie. Hy sal sal miskien skaam kry, maar defnitief 'n punt daarvan te maak om sy tande te borsel.
Mense wat soos idiote parkeer gee nie 'n flenter om nie. Hulle sal nie luister na vreemdelinge se versoeke om sy K53 toe te pas nie. Hulle sal parkeer soos hulle wil. Hoekom? Want fok almal. Dis hoekom. Hulle sal tien teen een onbeskof optree en jou vloek.
Toe raak iemand eendag gatvol en maak hierdie website oop om vir almal te wys watse dose hulle is. Hoekom? Want fok hulle. Dis hoekom.
Mense wat soos idiote parkeer gee nie 'n flenter om nie. Hulle sal nie luister na vreemdelinge se versoeke om sy K53 toe te pas nie. Hulle sal parkeer soos hulle wil. Hoekom? Want fok almal. Dis hoekom. Hulle sal tien teen een onbeskof optree en jou vloek.
Toe raak iemand eendag gatvol en maak hierdie website oop om vir almal te wys watse dose hulle is. Hoekom? Want fok hulle. Dis hoekom.
Nou hoe laai ek my foto op?
Jy mail dit na doos@watkykjy dot co dot za.
Met jou beskrwying wat hoe, wat, waar en wanneer.
Ander links op die interwebs
Padvark geskiedenis
-
▼
2011
(111)
-
►
March
(11)
- Fok jou ELENI!!!!
- Tiger wheel and Doos!!!
- Waverley Plaza KIA
- 745 Beemer can't park straight
- Discovery Mini parks like a chop!
- School Link bus parks like a tosser...
- Argus in die Kaap... 'n Doos Byeenkoms!
- 'N Doos in Centurion.... Nog Een.... Fok!
- Warre Fok Maak Jy ?!?!?
- Verlate Post van 'n Poes in die Middestad
- Park soos n tiet
-
►
February
(21)
- Doos sien, Doos doen... Fok!
- Mamma park soos haar gat
- Cops
- Fokken Spietkop!
- Poesgroot RS4
- Train vs Cars
- Check die Naai
- Builders Warehouse Fuckheads
- Inconsidirate asshole
- Kyk hoe besig is Despatch op Saterdae!
- ANC Training
- Uhhhhmmm?????
- Nog 'n fokken miracle
- Nog 'n Faaktap golfie!!!
- Mooi! Dis hoe jy dit fokken doen!!!
- Stupid Maan Antie
- Nog 'n miracle op twee fokken bene!!!!
- Kia Toskop
- Twee Fliee met een klap
- Die Burgandy Bliksem
- Fokken Poes lag sommer soos hy wegloop van die pat...
-
►
March
(11)





0 eiertjies:
Post a Comment