Showing posts with label CA439292. Show all posts
Showing posts with label CA439292. Show all posts

Thursday, August 6, 2009

Taxi poes ruk chick se spieƫltjie af - CA439292

Hos julle.

Ek ry vanoggend werk toe op die N1 en ons almal weet hoe kak die taxi's hulself hier in die Southern Suburbs gedra. Die poese wil mos almal op die geellyn ry om verby te kom. Maar ek besluit toe nee fok dit en ry bietjie nader aan die geellyn sodat die taxi-fokker agter my nie kan verby kom nie. Die doos toet natuurlik homself blou, maar ek budge nie, want fokkit ek's gatvol vir diƩ ouens wat maak soos hulle wil. Anyway, toe hy nou uiteindelik verby kom ruk die poes my kantspieeltjie af! Kak naai. Sy registrasie nommer is CA 439 292. As julle ouens hom check gil vir hom presies wat hy is of wys vir hom 'n vet toffie.

Thanks
Mari

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...