Ferrari se Slogan is mos "You may be a POES now!"
Howzit Griffin hierdie brood het by my werk in Woodstock gepark asof hy die hele onderste vloer besit
Foto geneem by The Upper East Side Parking Garage Woodstock Dinsdag(1/5/2010) oggend



Thanks Jacques Ballas
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...