Wednesday, February 18, 2009

Dilpomaat bestuur asof hy onder gunfire in Irak is

Tyd: Vonoggend (spelling is reg - dis 'n Petooria aksent)
Plek: Dely Straat, Pretoria
Igestuur deur: Marco

Ek weet dis bietjie van die idee af waar mense sleg parkeer, maar daar is niks meer wat ek kan Hanteer as 'n diplomaat BMW besturrder wat dink hulle besit die pad nie. Dit het vanoggend so 07:50 gebeur op die hoek van Drakensberg weg en Dely weg, daar was 'n relatiewe lang tou
van karre wat hul beurt afwag om in Dely weg te kom. Die robot verder aan in Dely weg was uit gewees wat nogal chaos in verkeer geskep het. Die doos het aangejaag gekom van drakensberg weg waf, in die "draai slegs regs" baan en sonder om te blik of te bloos in Dely weg links
ingedraai waarvan aankomende verkeer hom amper afgeskryf het. Uitlanders moenie dink hul kan taxis se kak maniere toepas nie. Ek het gehoop dan 1 van die karre hom tref sodat ek kon uitklim en hardop lag vir hom.

Ek sal dit waardeur as jy die bewoording meer kreatief op die site kan
toepas sedert dit my 1ste foto is wat ek instuur.



griff sĂȘ: Aaah, die goeie ou Dipshits. Ek het self ook al te veel met hulle kakgeit op die pad gedeal. Die kans is groot dat dit al selfs hierdie padvark was...


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment