Ingestuur deur: Rudi
Wanneer: Nie seker nie
Hi griff,
Hier is nog 'n foto van iemand wat soos 'n absolute kont geparkeer het. Dit was by Checkers in Mayville in Petoorsdorp.
Cheers

griff sĂȘ: Ek wonder of hierdie 'n vrou was. Ek sien nie baie mans met mamma-mobiles nie...
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
No comments:
Post a Comment