Tuesday, June 9, 2009

'n Tyre-naaier? In 'n Honda Civic?

Ingestuur deur: Pierre


Hey Griffin,

Kyk die dom donner. Jis, ek het gevloek. Hierdie parking lot was toe met meneer tyre-naaier se manewales ook vol, en moes ek 2 vloere af om 'n parking te kry.

Ek hoop jou volgende poep is 'n kak in jou broek.

Cheers

griff tune: 'n Tyre naaier? Fokkit, ou.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos 'n tyre-naaier sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Daar is BAIE van die donners wat so parkeer. Jy moet met jou ou plaas bakkie sy fokken spieels afry om in die parking langs hom in te kom, dan klim jy aan die pasengers side uit!!!!!

    ReplyDelete