Tuesday, August 18, 2009

Paarden Eiland se poepol II

Is ja :)

En daar spring ek soos 'n mal haas uit my Ferrari uit om 'n famous WAT KYK JY blaadjie op dié " kak parker " se Toyota te sit en daar het hy wragtig GEEN agter wiper nie !!!!

Ook maar goed, want daar staan ek in die reën en neem maar 'n fotokie en toe ek so weg loop, kom "kak parker" aangeloop. Hy sou my sekerlik gebliksem het.

Maar WAG !!! Check die BONUS, ek het sommer 'n pic van die DOOS wat so KAK park ook geneem (skelm agter 'n FNB pilaar natuurlik) Ek's seker dit is 'n first vir julle site.

So ek dring aan op 'n T-Shirt of vokken iets !!!! En as julle nie T-Shirts of vokken iets het nie....make the plannetjie !!!!

Oh ja , pic is geneem voor FNB in Paarden Eiland.

Die Uwe,
Brad Pitt SA (pty)ltd



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment