Wednesday, January 27, 2010

Cops is konte

Die cops se kar geparkeer op die disabled parking, maar daar is net 'n ent weg moer baie oop parkings. Net daarna kom iemand op 'n rolstoel aangery wat ver moes parkeer om uit sy kar te kom.

2 min later kom daar 2 cops uit die Pick 'n Pay met 'n pie en coke in die
hand.

Miskien moet ons maak soos Jeff Dunham gesĂȘ het: "Somebody parked in a
disabled parking, so I ran him over. Now he can park there!"

Ludwig.






Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. Dit gebeur gereeld by die winkel sentrum ...

    ReplyDelete
  2. cops is maar oor die algemeen poese

    ReplyDelete