Thursday, October 18, 2012

Kom ons skop dinge (weer) af

Ons is (weer) terug, en ons skop julle af met hierdie doos wat ons op twitter ontdek het:


Wie is nou eintlik die doos in hierdie verhaal?

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

1 comment:

  1. Hahaha hul altwee is van die selfde stoffasie gemaak, doos

    ReplyDelete