Showing posts with label beyers naude. Show all posts
Showing posts with label beyers naude. Show all posts

Monday, January 31, 2011

N1 kaal kop kont

ek ry vanoggend heel rustig 120 op die N1 net voor Beyers Naude in die middelste baan toe die doos net besluit hy kom oor na my baan toe terwyl ek langs hom is sonder enige flickers of fok all... Ek druk vir hom die toeter en wraggies sal die kaal kop kont my vloek omdat ek nie vir hom pad gee nie maar el was eerste in daai baan!

maar oomblike voor dit het hy l die verkeer in die vinnige baan op gehou en n dude met sy Merc het hom warm gevloek... die doos het seker sy rybewys by PEP in n lucky packet gekry....

Groetnis Wonder Woman

31 Jan 2011





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, January 12, 2010

'n Baie spesiale poes op Beyers Naude

'n Baie spesiale poes was vandag op Beyers Naude in sy wit Corsa bakkie. Een van my vriende het hierie gestuur:

Griff, my wfie was in the right hand lane on Beyers Naude and this guy was behind her. She wanted to move over to the left but couldn't, as cars were overtaking. The cunt then accelerated up behind her tailgating her at very close distance. She braked to get him to back off. He then backed off and rammed her car with his Corsa bakkie.

He then refused to give his details so she overtook him, got out the car and took the photo. She had our 8 week old daughter in the back of our car as well. I would appreciate it someone could give me his details, as I would like ram my fist into his face.

Jean



Daar het julle dit, maats. Hierie ou is 'n kont. 'n Vet een.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...