Showing posts with label corsa. Show all posts
Showing posts with label corsa. Show all posts

Monday, January 17, 2011

Cors-I-Can be a Poes

Jis!

Jong soms gaan dit maar my verstand tebowe. Seersekerlik as jy uit jou kar klim en jy sien hy staan dwars oor die wit lyntjies waar hy eerder in die middel van hulle moes wees moet jy besef daar is 'n probleem. Dalk is die probleem dat jy 'n poes is?

Cheers
:m:




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, January 12, 2010

'n Baie spesiale poes op Beyers Naude

'n Baie spesiale poes was vandag op Beyers Naude in sy wit Corsa bakkie. Een van my vriende het hierie gestuur:

Griff, my wfie was in the right hand lane on Beyers Naude and this guy was behind her. She wanted to move over to the left but couldn't, as cars were overtaking. The cunt then accelerated up behind her tailgating her at very close distance. She braked to get him to back off. He then backed off and rammed her car with his Corsa bakkie.

He then refused to give his details so she overtook him, got out the car and took the photo. She had our 8 week old daughter in the back of our car as well. I would appreciate it someone could give me his details, as I would like ram my fist into his face.

Jean



Daar het julle dit, maats. Hierie ou is 'n kont. 'n Vet een.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, May 4, 2009

Drol in Corsa kry "Fok jou!" flyer

Ingestuur deur: Neels
Waar: Cape Gate (alweer)

Yes Ja

Kyk hoe stop die drol !!!! Duidelik moet mens 'n fokken klein karretjie ry voor iets hier gaan inpas en dit op maand einde !!!


griff tune: Uitfokken eindelik iemand wat actually die flyers inspan om vir mense te wys watse konte hulle is. Goei werk daar, ou maat!

En soos gewoontlik spring ek soos 'n mal ding uit my kar uit om 'n foto te neem.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Friday, February 13, 2009

Noordwester in Corsa maak chick boos

Ek wil graag 'n bedrae lewer deur fotos in te stuur van 'n idiot wat soos 'n poes bestuur. Jaag soos 'n maniac verby my IN GIETENDE REEN, druk in 'n spasie in wat 'n scooter nie eers so kon inpas (dwars) nie om 2 sekondes voor my by die rooi robot te gaan staan en dan verder stadiger te ry as my ouma GROOTJIE.

Ou JHB pad, lang die Swartkop golfbaan, Centurion, Dinsdagmiddag omtrent so 16h45 in spitsverkeer. IDIOT