Showing posts with label centurion. Show all posts
Showing posts with label centurion. Show all posts

Tuesday, March 8, 2011

'N Doos in Centurion.... Nog Een.... Fok!

Een of ander doos by Centurion mall gister.


Shot Pieter

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, January 14, 2011

Botha laan Bakkie

Hierdie aap het 'n fokken gevaarlike vrag, ongemerk, op 'n snelweg. Bakkie oorlaai ook nog. Regte doos. Eintlik 'n halwe doos, want mens kan hom nie eers gebruik nie!



Thanks Hans


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, October 5, 2009

Dros Centurion - gonna have a bad time

Ingestuur deur Martin.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, July 22, 2009

Fokken home affairs

Ek het in die vorige post getune dat iemand vir my fotos ingestuur het oor die Dpertment of Health. Sorry, dit was actually Home Affairs. Ek weet egter nog steeds nie wie dit ingestuur het nie, maar hieso is dit in elk geval:





UPDATE:

Hi Griffin!

Ek het die ou gevang by die undercover parking in Centurion Mall, op 'n Donderdag wanneer daar nogal baie oop parkeer plekke is, maar nee die government official voel dis nodig om te stop waar daar n groot geel kruis geverf is! Dit is mos hoe parkeer plekke sedert 1994 aangedui word? Of pis ek die pot mis?

Awesome website! Hoop die foto's is duidelik genoeg?


Haha om anoniem te bly is maar kak! dis Werner!



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, March 27, 2009

Breindood bliskems by The Mall@Reds in Centurion

Hi Griff,

Kyk na die dose wat ek ontdek het in Mall@Reds in Centurion, Pretoria op
die 17de. Nie net 1 nie, maar 2 sotte met gestremde breins wat die vermoë
verloor het om te parkeer en geen respek vir die handicapped nie. Nadat ek
so 'n paar meter aangestap het, ontdek ek die uno doos wat ook nie kan
parkeer nie, maar dit raak beter. Eers by die huis toe ek na die foto's
kyk sien ek in die agtergrond die BMW wat aan die selle siekte lei(Regs
van die uno).

Marco.




griff tune: Marco, dis ook so dat "Pejero" in Spaans as "wanker" vertaal. Gaan soek dit op. Fokken wankers.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer in die gestremde parking en daar is fokol met hom fout, is die kans groot dat sy brein dalk iets groot makeer...

Thursday, March 5, 2009

Classic poes in 'n Polo

Wanneer: 4 Maart, die oggend
Waar: N1 naby Centurion
Ingestuur deur: Crhis

Asshole druk my uit 'n baan uit op die n1. Amper 'n helse ongeluk gemaak



griff tune: As daar 'n ongeluk was sou daai Polo 'n classic fokop gewees het as ek daai bumber van jou cabbie uitcheck ...

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, February 18, 2009

BMW parkeer oor nie minder nie as vier parkings.

Ingestuur deur: Lourens
Plek: Southdowns Sentrum, Centurion
Tyd: Sat 14 Feb 2009
Hoekom: Seker maar net omdat hy 'n BMW doos kon wou wees of oefen om 'n groter een te wees. Nie net ry BMW bestuurders kak en ken nie van flikkerligte nie, parkering is nou ook hulle nuwe fok jou truuk...

Hier is 'n ou (met personalised nommerplaat nogal!!) wat sommer oor 4 parkeer plekke gestop het. Ek dink die ou behoort ook op julle fok jou projek uitgewys te word.





griff sê: Kyk maats, as jy vroegoggend in 'n plek gaan stop met min karre in die parking lot, beteken dit nie jy kan maak soos jy wil nie. Dis soos om te redeneer dat jy 4 uur op 'n Woensdagoggend fokken dronk Margate toe kan ry omdat daar minder karre op die straat is. It is not funny. Dis serious business...

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, February 5, 2009

Poes in Polo parkeer pateties

Location: Iewers in Centurion
Tyd: Gister voor 11 die oggend
Ingestuur deur: Hein

Die prentjie vertel alles. 'n Poes met 'n Polo. Die kar is fine. Die bestuurder is kak. Ek hou van alliterasie.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...