Wednesday, July 22, 2009

Fokken home affairs

Ek het in die vorige post getune dat iemand vir my fotos ingestuur het oor die Dpertment of Health. Sorry, dit was actually Home Affairs. Ek weet egter nog steeds nie wie dit ingestuur het nie, maar hieso is dit in elk geval:





UPDATE:

Hi Griffin!

Ek het die ou gevang by die undercover parking in Centurion Mall, op 'n Donderdag wanneer daar nogal baie oop parkeer plekke is, maar nee die government official voel dis nodig om te stop waar daar n groot geel kruis geverf is! Dit is mos hoe parkeer plekke sedert 1994 aangedui word? Of pis ek die pot mis?

Awesome website! Hoop die foto's is duidelik genoeg?


Haha om anoniem te bly is maar kak! dis Werner!



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment