Showing posts with label swarkops. Show all posts
Showing posts with label swarkops. Show all posts

Friday, February 13, 2009

Noordwester in Corsa maak chick boos

Ek wil graag 'n bedrae lewer deur fotos in te stuur van 'n idiot wat soos 'n poes bestuur. Jaag soos 'n maniac verby my IN GIETENDE REEN, druk in 'n spasie in wat 'n scooter nie eers so kon inpas (dwars) nie om 2 sekondes voor my by die rooi robot te gaan staan en dan verder stadiger te ry as my ouma GROOTJIE.

Ou JHB pad, lang die Swartkop golfbaan, Centurion, Dinsdagmiddag omtrent so 16h45 in spitsverkeer. IDIOT