Showing posts with label westville. Show all posts

Sunday, January 2, 2011

Super Spar Westville

Altwee van hulle gisteraand by die Super Spar in Westville. Die een in die Scenic was nogal in sy kar. DOOS!!!

Lekker week vir julle.
G

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, August 18, 2009

Prisch Huis poepol

Ag my goeie vader, wat is fout met die mense. Dit is hol verskeurend dat sulke mense, met die maatskappy se naam op die bakkie, nog so min voel vir die ander, en soos 'n regte plonker parkeer. Jy weet, ek gaan stamp sommer my kop teen die naaste lamppaal en huil teen 'n vol maan. En dan staan hulle nog in ademlose verbasing as hulle parkeer vernuftigheid aan hulle uit gewys word. Soos in "wat de f&% is fout met jou, en waaroor moan jy?" Anyway dit was gister voor Prisch Huis in Westville.. Ek hoop haar, ja dit was 'n haar, vingers verander in vishoeke en sy ontwikkel 'n vreeslike gejeuk op 'n plek waar sy dit nie kan krap nie.

Lekker naweek vir jou.

Tuesday, June 23, 2009

Westville werfetter

Ingestuur deur:Gerhard

Vrydag by die Pavilion in Westville. Flippen doos moet geskiet word.