Showing posts with label spar. Show all posts
Showing posts with label spar. Show all posts

Wednesday, January 19, 2011

Perfekte sign vir onnosel konte wat op disabled parkings stop

Het dit by die Spar in Nigel gesien.

Ek haat dit as mense op disabled parkings stop, wens al die shops wil sulke signs opsit by hul disabled parkings.



Thanks PonkieDiel

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Delivery Dooskop

Kyk hoe het hierdie poes gepark by Fontainbleau Spar

Ek en Cousin het gou uitgespring om vir ons ‘n siekspack te koop by Tops – ons reis in die Golf (ook een van die dae ‘n vintage model) – toe ons nou met ons partytjie sap wil vertrek na ons jol toe – het die dooskop soos sy gat parker – terwyl ek die foto staan en neem – loop die poes verby en sê hy is sorry, maar loop toe in ‘n ander winkel in. Fokken doos – ja, ek net nie pàmpflette gehad nie – next time…

Annie Malan






Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Sasol Rally Doos

Eish… watte doos

Geneem 24 April 2010 by Spar in Sabie, waar daar op goeie dae fokkol parking is, vir eers wanneer die Sasol Rally daar is, soos daai naweek.


Shot Gerrit

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, January 18, 2011

Dutton VW (en VW staan vir Vok Weg!!!)

Dis nie genoeg dat ons almal fokken weg spoel van die reen nie, dan moet die doos voor die Spar soos 'n poes parkeer terwyl dit sous.

Bester




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, January 17, 2011

'n Drol voor die Spar

'n Drol parkeer nes hy wil in sy drol karretjie

Mense mense, is dit nou nie lekker om op 'n sondag oggend, op n babbelas maag op hierdie tipe stront af te kom nie. Dit was so erg dat dit sommer my eetlus ge-spoil het vir die lieflike kossies wat die tjê-rie vir ons sondag gemaak het. Een of ander mens (of n ding) besluit mos nou toe om te maak net soos sy klein hartjie begeer en parkeer soos n totale drol voor die Spar inie Paarl. Kan julle dit glo die ou (of n ding) het n hele oop parkeerplek mis ge-park om soos n e-pos half met gat in die pad te staan. net 'n jammerte ekt nie flyers gehad nie, anders het ek sy hele kein karretjies beplak met superglue. Ek glo nie daar kan baie van hierie karretjies met hierdie kleur inie Paarl wees nie, so as iemand hierie ou raakloop op 'n kol, klap die stront uit hom uit asb, hy verdien dit loshande...



Thanks Die Swartkat


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Sunday, January 2, 2011

Super Spar Westville

Altwee van hulle gisteraand by die Super Spar in Westville. Die een in die Scenic was nogal in sy kar. DOOS!!!

Lekker week vir julle.
G



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, December 2, 2009

Mini - Paarl Spar

'n Drol parkeer nes hy wil in sy drol karretjie

Mense mense, is dit nou nie lekker om op 'n sondag oggend, op n babbelas maag op hierdie tipe stront af te kom nie. Dit was so erg dat dit sommer my eetlus ge-spoil het vir die lieflike kossies wat die tjê-rie vir ons sondag gemaak het. Een of ander mens (of n ding) besluit mos nou toe om te maak net soos sy klein hartjie begeer en parkeer soos n totale drol voor die Spar inie Paarl. Kan julle dit glo die ou (of n ding) het n hele oop parkeerplek mis ge-park om soos n e-pos half met gat in die pad te staan. net 'n jammerte ekt nie flyers gehad nie, anders het ek sy hele kein karretjies beplak met superglue. Ek glo nie daar kan baie van hierie karretjies met hierdie kleur inie Paarl wees nie, so as iemand hierie ou raakloop op 'n kol, klap die stront uit hom uit asb, hy verdien dit loshande...

Die Swart Kat


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, September 1, 2009

Sunninghill Spar shithead

Hi Griff,

Die foto is vanoggend 7am by die Sunninghill Spar sentrum geneem.
Terwyl ek besig was om te parkeer het hierdie macho doos besluit hy gaan die agerkant van sy kar in die middel van die pad parkeer en die voorkant van sy kar dwarsoor 'n parkering parkeer. Daar was niemand in die parkeer area nie - hy kon parkeer net waar hy wou, maar hy moes bietjie shanana wees en wys hy kon. Ek het hom die heeltyd in die oe gekyk terwyl hy soos 'n poes parkeer het maar hy het net gemaak asof hy die plek besit. Ek wou nog 'n flyer in sy windscreen sit, maar dit was 'n fokken groot ou, en ek was bang hy sien my en kom moer my. Wake up dude, niemand is impressed met jou f*cked-up parking show-offs nie!

Ester


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

'n Stellies shithead

Ingestuur deur Pierre:

Stellenbosch : Die Boord Spar

Ek het vantevore 'n foto geneem van 'n polisie "van" wat op hierdie selfde spot gestaan het. Vandat die Fokjou projek aan die gang is het ek vreeslik gesoek daarna, maar kon dit nie weer opspoor nie. Gelukkig gee die Bos se polisie jou gereeld kans om jou album te vul !

In die ou se defense, moet ek darem sê, toe ek uit die Spar uitkom, toe het hy reeds die bakkie geskuif, maar ek dink iemand het vir hulle gesê daars iemand buite wat van die bakkie fotos neem ! So hoekom moet jy eers gevra word om te skuif ??

Die ergste is dat die parkeer area amper dolleeg was so hulle kon enige plek gestaan het !!

Ook moet ek sê dat hierdie disabled parking by die Spar useless is. Kyk net hoe min spasie is daar as jy in 'n rolstoel sou moes klim ! Anders moet jy in reverse, maar dan is daar weer 'n sypaadjie in die rolstoel se pad !!



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, April 29, 2009

Ondemokratiese dose op stemdag in Sunninghill

Hi Griff,

Datum: 22 April 2009. Stemdag.
Tyd: Omtrent so 17:30
Plek: Sunninghill Spar Winkelsentrum.

Dis hoe die spul poese parkeer op die een dag wat die Sunninghill Spar winkelsentrum uit sy nate uit bars en daar fokol parking was vir die van ons wat wou stem. Ek byvoorbeeld moes buite in die straat parkeer. Nou imagine my befoktgeid toe ek sien hoe 3/4 van die poese daai dag parkeer het. Wat? Het almal hulle kakste parking skills gelos vir die een dag waar mense eintlik moes probeer saamstaan?

Ek het slegs 3 fotos geneem, ek was bang ek crash jou server met die hoeveelheid fotos wat ek KON gestuur het!

Ester.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, February 23, 2009

Wanneer: 21 Februarie
Waar:
Dieselfde parking area as die kontbuffels van laas week, Merrivale Spar
Ingestuur deur: Frikkie

Hoezit?

Die mense in die valley kan nie lees nie. Dieselfde parking area as die kontbuffels van laas week, Merrivale Spar. Die ou het actually vir 'n ESKOM bakkie gewag om uit te trek voor hy daar in getrek het. Ek gaan elke naweek na die shops toe en sowaar as fok daar is altyd een of ander doos wat nie in die parkings hoort nie. Ek wou skree: "He's healed" maar toe dog ek die ou sal nie verstaan waaroor dit gaan nie.



griff reken: Dit help partykeer om te skree: "Prys die jirre, hy kan loop!" en dan hande te klap. Eers stadig en ritmies en dan vinniger en onsamehangend. Miskien moet jy hierdie stories uitprint en gaan opplak by die Spar sodat die dose kan fokken wakker skrik. Just a thought ...


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, February 16, 2009

Kontbuffel familie in Howick druk disabled mense 'n vet pit.

Ingestuur deur: Frikkie
Waar: Spar in Merrivale, Howick na 'n motorcross session.
Wanneer: Valentine's Day nogal. Kon net sowel Kersfees gewees het.

n KZN kont en sy gestremde gesin. Ek neem aan hulle is gestremd want daar is 3 rolstoele agter op die bakkie. O wag, sorry, dis fokken bikes. Nie rolstoele nie. Dan stop ons nog kakkerig ook? Op Wellington's middag? Sien julle die klein motorbike? Ek neem aan dat die pa sy laitie van kleins af leer om 'n kontbuffel te wees. Dis 'n nuwe woord. Kontbuffel. Hier is die foto:




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...