Wednesday, May 27, 2009

Rivonia Square assholes

Ingestuur deur Nicolas.

Ek ry ook baiekeer hier verby en raak gatvol vir mense wat so kak stop. Veral die Masipa Benz dose en BMWetters wat op die sidwalks stop daar by News Cafe. Assholes.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, May 19, 2009

Nina Park narre

Hi Griff

Twee clowns reg langs mekaar by n winkelsentrum in Nina Park, Pta.

Groete
Rudi


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Mazda was by Medicross Birchleigh in Kepton Park

Ek weet hierdie is no al 'n tyd terug, maar hys bly mos nou maar wat hy is!

Die etter met die Mazda was by Medicross Birchleigh in Kepton Park op 10 Maart 2009, laatmiddag.

Die ander etterblaps met die Almera, was by BirchAcres, ook laatmiddag, maar op 6 Maart 2009.

Dirk


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, May 15, 2009

Willowbridge bitch

Hi griff

Ek was nie lus om weer 'n foto van n teef te stuur wat nie kan parkeer nie, maar nou ja.

Parkering is mos maar min onderdak op besige tye, veral as dit reën. So wat hierdie bleddie een gedoen het is om een van die min beskikbare parkerings op te fok. Jy hoef nie te leer park as jy dink jou gat stink nie. So ja hier is 'n foto van hoe dit werk as jy dink die wereld skuld jou iets.

Bokbaard



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, May 14, 2009

Chick van Paulshof ry asof sy handjobs uitdeel deur die venster

Ingestuur deur: griff homself
Wanneer: 14 Mei, 15:15
Waar: Rivonia offramp, N1 Suid

Luister hieso jou bitch - ek het gesien waar jy bly, m.a.w jy ek weet jy vat elke dag hierdie fokken offramp en jy behoort te weet dat wanneer jy regs wil draai op die einde van Rivonia offramp jy nie al die pad links kan af fok en dan net voor die robot voor mense kan indruk nie. Jy het drie duike agter op jy Ka(k) wat vir my min of meer verduidelik hoekom jy ry asof jy handjobs deur die venster uitdeel terwyl jy bestuur.

Jy het lekker vir my gelag ook. Nou is dit my beurt - en volgende keer sit ek jou adres ook sommer by. Teef.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Wednesday, May 13, 2009

Die drolle van Durbanville

Hi daar,
So ek gaan Fruit en Veg toe hier in Durbanville (Willowbridge) om so bietjie goed te koop.
Net so kom parkeer hierdie onbeskaafde drol langs my, maar ja, toe neem ek die foto en gaan koop my goed.
Toe ek uitkom, het die drol gery, maar toe kom parkeer daar nog n drol. Durbanville is besmet met drol aktiwiteit, ek sweer.
Wens ek kon hom aanval met iets, maar mens val nie n man aan met n sak aartappels nie. Dis net kos mors.

Groete,
BokBaard



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Audi etterkop in Northgate

Kyk nou hierdie een dimensionele doos wat soos sy gat parkeer het die naweek by Northgate in Randburg.

Ek het probeer om langs hom in te kom maar moes eventueel opgee. Wat gaan aan met Audi bestuurders deesdae?... Het Audi 'n nuwe etterdoos lisensie uitgereik waarvan ek nie weet nie?

Bose groete,
Deon


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, May 11, 2009

Dronk V -Towner ballie

Dis mos hoe ons hier in Vereeniging park!
Ek gaan koop mos gister melk, en dink so by myself wie de fok park nou so? Turns out die toppie was so gesuip dat hy bietjie oorversigtig was om nie die slaghuis te connect nie. Seker ‘n kas Quarts uitgesuip want hy kon nie eens staan nie wat nog van bestuur!
Ja, nee dit lyk vir my die omie en sy bakkie het uit petrol gehardloop.

Johann



griff tune:
Fokkit ek is bly ek het 15 jaar terug daai town se deur agter my toegetrek.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Kollega Cap parkeer crap

Hi Griffin,

Hierdie fokken aap genaamd CAP het sy bestuurlisensie gekoop. Die drol besluit sommer die dag dat hy voor almal by die werk gaan parkeer en saam met iemand ry winkels toe. Hoe de fok dink hy gaan ons, ons karre nou weg kry? Sulke drolle moet hard gebliksim word!

Groete,
Anton




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Thursday, May 7, 2009

Zjaan GP - dis 'n zef naam en jy parkeer soos 'n doos

Hi,

Ek het jou blog gesien vir al daai wat nie kan parkeer nie (http://fokkendoos.blogspot.com) en nog een aangeheg...

Die poepol (blykbaar 'Zjaan') het besluit hy besit die Zambesi Sentrum (Pretoria).... Jammer dat daar nie 'n 'Flyer' naby was nie.

Jammer oor die gehalte van die foto, dit was laat middag en my kamerafoon is nogal kak...

Nick
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...