Saturday, February 7, 2009

Bitch in Mazada Etude

Hierdie faktap bitch in haar Mazda Etdude het gister amper my kar se neus afgery op die intersection van Witkoppen en Rivonia road. Sy was eers agter my en moes voor my indruk. God weet hoekom, want dit was spitsverkeer gewees. Ek het haar 'n vet middelvingeer gegooi en toe 'n kiekie van haar bakkies ook geneem.

Fok jou, bitch. Jy bestuur uiters kak!





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

3 comments:

  1. poes ha met 'n plathand!!

    ReplyDelete
  2. die ergste is dat meeste van hierdie poepholle dink hulle doen fokkol
    verkeerd.

    ReplyDelete