Saturday, February 7, 2009

Die Kaap ry hollangs

Location: Vanaand 19:00 by 'n shopping centre in Sunninghill.
Wie: 'n Doos uit die Kaap uit met 'n wit Toyota Corolla. Dit boringste kar op aarde. In wit.

Was jy getrek gewees, jou etterkop? Daai wit line is nie tik nie my bra, dis daar vir jou geverf om tussen te parkeer. Ignoreer jy rooi ligte ook? Ignoreer jou vriende jou? Het jy vriende?



Hierdie mag dalk nuus wees vir sommiges, maar die padreels geld orals in SA en dit geld vir almal, even fucknuts wat mense in Joburg kom irreteer.

PS: Wit Citi Golf op die linkerkant - fok jou ook sommer!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

3 comments:

  1. Ek kan self ook debliksem in raak vir mense wat soos poese parkeer maar ek vermoed dat die 'n foto is van 'n onskuldige party. As ek die storie so kyk dink ek dat die does met fokken vlamme op sy blik golfie die een is wat poes trek hier. Die ou met sy Toyota kon nie juis anders parkeer nie want eks seker daai panelbeater ding met die vlamme sou sommer 'n duik in die deur geskop het as iemand te naby aan hom parkeer het. My uitlag is dat JZ met die vlamme aan die linkerkant is skuldig.

    ReplyDelete
  2. Ek stem nie saam nie. Die Golfie se kak parking slant na die ander kant toe. Hulle vorm 'n pizza slice gap tussen hulle. Altwee is verkeerd. Die kar aan die regterkant is my chick se kar. As sy soos 'n normale mens tussen die lyne kan parkeer ten spyte van die Kapenaar en zef Golf doos, kan die ander twee wetters ook.

    ReplyDelete
  3. Ek wet jou dis n tannie met n donnerse bye korf op haar kop wat gereeld in Tygervally shopping doen. Nie een van die dom dose hier in die kaap kan pakeer nie, dis hoekom almal maar 4x4 doos karre koop, met snorkels en offroad bumpers om op die pavement te kan off road en te parkeer!

    ReplyDelete