Saturday, June 13, 2009

Dom Bulls Supporter

Ingestuur deur: muluti

Dom Poes Van ,Greymont ,Johannesburg

Hi, ek het n gestremde seun en glo dit of nie, kry ek male sonder tal hierdie kar op die parkeering. Fok, as die persoon gestrem is, waar is sy bewys van gestremdheid? Weet jy baie poese parkeer hier wat nie gestrem is nie, fok wat kan ek maak? Nou weet almal hoekom ek nie die bulls ondersteun nie.


griff tune: As die ou gereeld daar stop, sal 'n follow-up foto nice wees. Laat ons weet wat gebeur met hierdie marabs.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. ja jy kan sien dis 'n dom poes want hy is n bull shiter BULL

    ReplyDelete
  2. Lyk nie of enige iemand daar kan bestuur nie, kyk die kar op die regterkant...........

    ReplyDelete