Monday, June 15, 2009

Toyota tappit in Toti

Ingestuur deur: Geenhana
Waar: Viking Fish and Chips, Amanzimtoti

Jy met jou glorified Toyota wat nie 'n idee het van hoe normale mense parkeer nie. Miskien moet jy die kar en die lisensie terug gee, want wragtig jy weet nie hoe nie.

Gister voor Viking Fish and Chips in Toti.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Het die geld, dink hy kan park soos hy wil. Skop hom op die gat.

    ReplyDelete