Monday, August 3, 2009

Groenpunt se cops

Jis almal

Die fokker skryf 'n kakhuis klomp kaarkies in Groenpunt uit, maar o nee, nie vir de fok vir homself nie.

Nommerplaat: CA103605

Jammer vir die foto, MMS is ook nie meer wat dit was nie.

Jean


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Ek het vergeet om by te sit, die pompneut was in die KFC toe hy hier parkeer was!!

    ReplyDelete