Monday, August 3, 2009

Lekker skeef by die see

Hi GriFf,

Lekker dag by die see om skeef te parkeer.
Kyk die mooi bordjie wat reg agter die bakkie geplant staan. Dit was mooi sonskyn Sondag 2 Augustus




griff tune: Het jy Photoshop op standaardgraad geloop?

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

1 comment:

  1. Hey....ek het vir jou 'n lekker plek om na te kom, kom brits toe hier parkeer die mense altyd soos DOSE....jy sien dit orals! Jy gaan jouself geniet hier om na al die dose te kyk wat so parkeer...haha

    ReplyDelete