Tuesday, February 15, 2011

Check die Naai

Ons het een parkering vir gestremdes voor ons gebou....

Apparently is Suzuki ry 'n disability.



Shot Frank

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

2 comments:

  1. ek het al gesien dat n biker nog bike ry met n af been.
    Indien so,jammer,maar andersins,jys ook maar n lekker doos ne'?

    ReplyDelete
  2. My pel is 'n een been biker, en my manager is in 'n rolstoel. dis hoekom dit my so af pis as etterkoppe in die disabled parkings park

    Frank

    ReplyDelete