Wednesday, February 9, 2011

Mooi! Dis hoe jy dit fokken doen!!!

Ons weet hierdie blog is oor mense wat kak parkeer so moet asseblief nie huil nie. to dog ons omdat dit feel good woensdag is sal ons vir julle n kar bietjie gee wat fokken mooi gepark het maar in sy poes in gebrand het. as die ou so kon park terwyl sy kar afbrand kan die kopkouers wat mercs en ferrari's ens dit ook doen!


Wys jou maar net, die perd se kar het anibrand geslaan, maar kon steeds netjies parkeer voor hy dit "try" blus het, maar die gewone mense park plain kak.



Shot Ruan

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment